ʼn Mej. SA-finalis, ʼn soldaat, ‘n voormalige 7de Laan-aktrise en ʼn Blue Bulls Babe vorm almal deel van die tweede seisoen van The Bachelor SA.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Resep: Liplekker sjokolade-hummus
Dié suikervrye happie is heerlik saam met vrugte.
Resep: Stokbrood
Vergeet van winkelbrood en bederf jou gaste met dié broodjies oor die kole!
Die jongste giere vir kombuise
Die jongste giere vir kombuise is dat dié ruimte nie net meer vir kosmaak gebruik word nie, maar dat dit eerder ʼn plek is waar jy kan onthaal, ontspan én werk.
Luister: Spoegwolf se Danie nou ook digter
Danie du Toit se eerste digbundel, Warmer voor die Tuimeldroër, is eersdaags beskikbaar.
Annelien se kombuis: Rooiworsiesouttert
Die resep bied die opsie om sommer van jou oorskietvleis te gebruik.
Wêreldkankerdag: Beskerm só jou geestesgesondheid
Afgesien van fisieke verandering is ʼn vrees vir die dood, lewensplanne wat verander, sosiale rolle wat verskuif, finansiële stres en ʼn verandering in leefstyl alles faktore wat geestesgesondheid kan belemmer.
Resep: Amasi-koek
Die koek is heerlik en klam.
Resep: Sjokolade-wieletjies
Dié lekkerny maak jy sommer in die mikrogolf.
SA vier vandag Nasionale Bierdag
SA Nasionale Bierdag wil mense se waardering vir die wye verskeidenheid bier bevorder en mense bewus maak van die lekker boetiek- én hoofstroombiere.
Minder of geen alkohol die jongste gier?
“Ek dink mense word meer bewus van die gevare van alkohol of hulle begin minstens daaraan dink.”
‘The Bachelor SA’ kondig eerste deelnemers aan
Die een deelnemer is die suster van ʼn bekende DA-parlementslid terwyl die ander een Kilimandjaro al oorwin het.
Resep-video: Soetsuur-yskastert
Malvalekkers, pynappel en kondensmelk bied ʼn verruklike mengelmoes!
Laerskool plant duisende spekbome vir gemeenskap
“Die kinders leer meer lewensvaardighede deur na die spekboompies om te sien as wat hulle in enige huiswerk leer. Daar word werklik iets uit niks gemaak.”
Oupa samel duisende in met staptog
“Wanneer jy ʼn tweede kans op die lewe kry, besef jy wat die doel van die lewe is. Ons kan nie weet hoe lank ons gaan lewe nie, maar hoe diep ons daardie lewe leef, is volkome in ons beheer.”
Annelien se kombuis: Quinoa-en-geelperskeslaai
Pak jou kinders se kosblikke asook jou eie ete met hierdie heerlike voedsame slaai en ’n stukkie kouevleis.
Afval kan veroudering natuurlik voorkom
Het jy geweet diere se ingewande, breine, testes en ander afval is goeie bronne van kollageen, wat veroudering bekamp?
Resep: Oondhoender
ʼn Heerlike, klassieke en eenvoudige maal vir ʼn aand tuis.
Mode: Die blinkste Grammys nóg
Bekendes soos Alicia Keyes, Danielle Jonas, Heidi Klum, Priyanka Chopra Jonas en Lana Del Rey het almal lang blink aandrokke gedra.
PappaChef sorg vir kosstories op jou radio
“Ek dink dis cool dat pa’s ook betrokke raak by al die fasette van ʼn baba grootmaak. Ek wil vir nuwerwetse pa’s wys dat hulle steeds betrokke kan wees al hou hulle ook van rugby en braai.”