CrossFit-atleet erken dat hy willens en wetens opkikkers gebruik het.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Duane se vertoning laat Ulster-breier glimlag
“Hy was nogal indrukwekkend, nie waar nie?”
Toeskouers by T20-skouspel toegelaat
Die Proteas, wat op 23 Oktober hul eerste wedstryd teen Australië in Abu Dhabi speel, het gister na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek.
Osaka nie meer onder wêreld se tien bestes
Dit is die eerste keer sedert 2018 dat die Japanse speler nie onder die tien voorste spelers tel nie.
Pad kan net steiler in Europa word
“Daar is geen maklike wedstryd in hierdie reeks nie.”
‘Verstappen laat my aan Senna dink’
F1-spanbaas meen dat daar ooreenkomste tussen Max Verstappen en die legendariese Ayrton Senna is.
Bloed, sweet en pure Springbok-plesier!
Die Springbokke het die bordjies in Queensland verhang om die All Blacks met twee punte te troef.
Dit was nag teen Connacht
Ja, die skeidsregter was onbestendig, maar die Bulls sal ongetwyfeld ook hand diep in eie boesem moet steek.
Kyk: Bokke deel video van drieë teen All Blacks
Hoewel die Springbokke deesdae meer bekend vir hul skop-en-storm-wedstrydbenadering is, het die span ’n video van ’n paar bobaas-drieë teen die All Blacks op sosiale media gedeel.
Wind, weer en reuse wag op Bulls
Een van Connacht se afrigters beskryf die Tonga-boorling as ’n “ongelooflike sterk mens”.
Dié Faf gebruik darem sy hande
Faf du Plessis het 41 lopies geslaan om te help dat die Chennai Super Kings vir die uitspeelronde van die Indiese Premierliga kwalifiseer.
White kies vir Combrinck op heelagter
Jake White is maar alte bewus dat nog ’n taai uitdaging teen Connacht wag.
Bokke wil dié All Blacks-span fisiek oorheers
Die All Blacks het egter ’n gedugte span gekies wat vir die Bok-verdediging hoofbrekens kan besorg.
Morris sukkel in VAE
Die Rajasthan Royals-base moet ongetwyfeld oor Morris se huidige spelpeil frons nadat hulle vroeër amper R32 miljoen uitgehaal het om sy dienste te bekom.
Shadine en Karla: Thunder en Lightning
Shadine van der Merwe sal volgende jaar vir die Manchester Thunder in Engeland speel, terwyl Karla Pretorius weer vir die Sunshine Coast Lightning in aksie sal wees.
Rassie sê Bokke het begrip vir kritiek
“Ons verseker julle dus dat ons verstaan en nie sal kla wanneer ons die negatiwiteit verdien nie.”
Gaan ons vir ‘Fedal’ in 2022 sien?
Rafael Nadal het vir Roger Federer gevra of hy sy dubbelspel-spanmaat by volgende jaar se Laver-beker sal wees.
Kyk: Kolwer slaan paaltjies dat hulle daar trek
Daar is baie maniere om van ’n kolwer ontslae te raak, maar ’n Titans-speler het vandag dinge vir homself interessant gemaak.
Harmer, Bedingham in County-span van die jaar
David Bedingham was een van die min kolwers wat ’n gemiddeld van meer as 60 lopies per kolfbeurt geniet het, terwyl Simon Harmer weer onder paaltjies baljaar het.
Faf en Handré steeds Bokke se skakelpaar
Verwag dus weer ’n hele paar skoppe. Hopelik spring die bal dan dié keer vir die Suid-Afrikaners reg.