Ons ken almal die uitdrukking, “jou oor ʼn mik werk”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Resep: Kerriefrikkadelle met amandels
Skryf hierdie resep neer vir ’n heerlike familie-vakansiegereg.
Trefferstories vir jou Kersfees-wenslys
Speurverhale uit die pen van Rudie van Rensburg en Irma Venter, en romans deur Sophia Kapp en Hans du Plessis is van die leesstof wat boekwurms in 2022 geboei het.
Kameras oral in huis, ja of nee?
Om aldag in jou eie huis verfilm te word, is nie almal se idee van normaal nie.
Woord: rammetjie-uitnek
“Op sy dag was hy seker ook maar rammetjie-uitnek by die vroumense.” Taaltoffie ondersoek die woord “rammetjie-uitnek”.
Boek: ‘Ligloop op jou lewenspad’ – Cas Vos
Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.
Resep: Steri Stumpie-sjokolademousse
Omskep jou doodgewone Steri Stumpie-melkskommel in ’n heerlike sjokolademousse.
Honderde Aussiekaners sing vir honger magies in SA
Vanjaar is ʼn rekordbedrag van R180 000 deur dié konserte ingesamel.
Pretoriase kinderhuise dié Kersfees sonder subsidies
“Tans is ons nie in staat om te verseker dat daar in die basiese behoeftes van kinders voorsien word of om basiese uitgawes en salarisse te betaal nie.”
Resep-video: Kondensmelkkoekies
Hou die koekieblik vol die vakansie met dié maklike resep. Jy kan die koekies met lekkers of kersies opkikker of dit selfs in gesmelte sjokolade doop.
Dís hoekom The Rock al die sjokolades opgekoop het
“Ons kan nie die verlede en die dom dinge wat ons gedoen het verander nie, maar soms kan ons so klein bietjie goeie genade byvoeg en ʼn glimlag op ʼn vreemdeling se gesig sit.”
Suurlemoen-en-piesang-yskastert
ʼn Lekker bederftert vir jou vakansie wat binnekort afskop.
Dieselprys dalk selfs laer as verwag
Die prys van diesel kan Woensdag dalk selfs verder daal as wat vroeër die maand voorspel is. Dit lyk ook asof petrol nie met soveel sal styg soos aanvanklik verwag is nie.
Video: Kokketiel speel kiekeboe agter blikkie
“Dit is dalk die beste ding wat ek op die internet gekyk het. Ooit,” het een gebruiker gesê.
Gedig: Naelstring
“ek staar na jou whatsapp-profiel en wag vir ʼn laaste emoji.” Lees hier Annalene Kinghorn se gedig, “Naelstring”.
Boek: Twee motorfietse, drie maande in Indië
‘Krieket, kerrie en Gandhi – met Royal Enfields deur Indië’ is die jongste boek oor Johan Badenhorst en die Voetspore-span se reisavonture.
Resep: Gebakte vis met ’n verskil
Wissel die vakansie se vleisgeregte met ʼn eg Kaapse visgereg af.
Man dink dis 1993 ná hy uit koma ontwaak
Hy het sy vrou van 37 jaar sommer weer die jawoord gevra.
Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak
Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen ʼn Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook ʼn eksemplaar van Met een voet in die Bybel.
Boek: ‘Hondman 3: Katkenades’
Hondman kom weer teen sy groot vyand, Ramkat, te staan wat die lewe vir die polisie besonder moeilik maak.