“Ons is verheug dat die saak uiteindelik, ná ’n jaar van frustrasie, op ’n sinvolle wyse afgesluit kon word.”
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Ramaphosa herroep ministeriële handboek
Pres. Cyril Ramaphosa het wysigings teruggetrek wat hy in April stil-stil aan die ministeriële handboek aangebring het.
Dis-Chem sê brief was ‘swak bewoord’
“Ons gaan seker maak dat dit nie net die memorandum is wat teruggetrek is nie, maar ook die beleid.”
SA se ‘woord van die jaar’ sal niemand verbaas
Pansat kies elke jaar ʼn woord wat die filosofie en essensie van daardie gegewe jaar vasvang.
Woord: jansalie
“Hy is darem ʼn regte ou jansalie.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “jansalie”.
Boek: Jaco Jacobs se ‘Wurmpastei’
Hoe voel dit om kaalvoet op ʼn padda te trap?
Borskanker-siftingstoetse kan lewens red
Buiten nie-melanoom-velkanker is borskanker die mees algemene kanker waarmee Suid-Afrikaanse vroue gediagnoseer word.
Foxwoodfees vier vanjaar liefde, medemenslikheid
Die fees het deur die jare heen ’n tuiste van vernuwing en ontwikkeling in die Suid-Afrikaanse teatergemeenskap geword.
Herrie oor vrou wat verloofring wil verkoop
ʼn Vrou het ʼn woordestryd op sosiale media veroorsaak toe sy haar verloofring “vir vanselfsprekende redes” te koop aangebied het.
Kontant te wen: Ons is op soek na die mooiste jakarandafoto’s
Twee lesers staan die kans om elkeen R2 500 kontant te wen vir hul mooiste jakarandafoto.
Resep: Kerriehoendersamoesas
Diegene wat hou van ʼn bietjie brand, sal gek oor dié gereg wees.
Luister: Soek eers na waarheid
“As daar ʼn afwesigheid van die waarheid is, kan jy maar weet daar word vir jou gelieg.”
Vyf aangekeer ná bloedbad in Uitenhage
Nege mense is Donderdag in drie verskillende skietvoorvalle in Uitenhage doodgeskiet.
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom het Sondag in ʼn verklaring gesê beurtkrag is nodig om noodopwekkingsreserwes saans te bestuur.
Afname in geboortes ná Covid-19-inperking
ʼn Ander navorsingsverslag wys dat babas wat gedurende die eerste afsonderingstydperk gebore is, minder van hul ontwikkelingsmylpale binne die eerste jaar behaal het.
SANW-lid sterf in skietery; twee gewond
Die skietery het Vrydagaand in Atteridgeville plaasgevind.
Eiendomsagent vas vir bedrog met HOP-huis
Helga Kruger het glo ʼn huis sonder toestemming of ʼn mandaat aan die klaer verkoop.
Skieters brand los op kerkgangers
Daar word beweer dat minstens 50 kerkgangers besig was om te aanbid, toe die verdagtes daar ingebars en lukraak in die kerk begin skiet het.
Meer beurtkrag ingestel
Die ineenstorting van vier kragopwekkers by Eskom se kragstasies die afgelope 24 uur noodsaak die kragverskaffer nou om die beurtkragfase te verhoog.
Hollywood-moordenaar weer borgtog geweier
Die berugte Charles Manson se volgeling, Patricia Krenwinkel, is die vrou wat die langste tronkstraf in Kalifornië uitdien.