“Met my eerste besoek aan Nederland was ek verstom oor die hoeveelheid fietse op land. Ek het nie ʼn idee gehad daar is net soveel onder water nie!”
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
LUR moet opdok ná kind met suur brand
Die 11-jarige leerder het ernstige brandwonde opgedoen toe suur in ʼn skool se badkamer gelos is en hy besluit het om daarmee te eksperimenteer.
Man gestraf vir moord op swanger vriendin
Danelle van der Linde was swanger met haar derde kind toe die pa van haar kinders haar met ’n skerp voorwerp doodgesteek het.
Resep: Hoenderroerbraai
Hierdie gesonde groente-en-hoendergereg sal jou gesin se honger behóórlik stil.
Boek: Twee dekades se skokverhale op Stellenbosch
In ‘Moord op Stellenbosch’ ondersoek die skrywer en joernalis Julian Jansen twee dekades se opspraakwekkende moorde op dié dorp.
Gedig: Dirkie
Jeanne Goosen skryf in haar gedig, “Dirkie”: “Op daardie dag het wolke saamgepak en offers oor die brak gegiet.”
Mylpaal behaal met ooreenkomste in metaalbedryf
“Dit sal stabiliteit binne die metaal- en ingenieursbedryf bring, en vir werknemers wat vir meer as ʼn dekade geen gestandaardiseerde minimum diensvoorwaardes en loonskale gehad het nie, broodnodige verligting bring.”
Departement hof toe gesleep oor omstrede NGV-poste
“Dit blyk dat die regering vasbeslote is om geen ag te slaan op die kommer van die mense wat deur die NGV geraak gaan word nie.”
Cele moet gou spring met landelike veiligheid, maan Agri SA
“Alhoewel gewelddadige misdaad oor die algemeen skynbaar toeneem, merk ons veral ʼn kommerwekkende toename in plaasaanvalle en boere en plaaswerkers leef in vrees.”
Transnet vergader met bessiebedryf
Transnet onderneem om seker te maak dat bederfbare produkte, saam met vrag wat ʼn beperkte raklewe het, by hawens geprioritiseer word.
Mashaba sê hy is hier om te bly
“Dit is oneerlike en kwaadwillige beriggewing (en gepubliseer sonder om my kommentaar te kry).”
Kersfees-inkopies begin by die Koöperasie
As jy jou oë knip is Kersfees hier! Moenie die spesiale atmosfeer van Kersfees bederf deur jou moeg te loop in besige winkelsentrums nie.
Parel Vallei se tienertoneel wéér bobaas
Meer as 3 000 tieners van reg oor Suid-Afrika het vanjaar aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem.
Boek: Waarheen verdwyn Seamus Smit?
Die verdwyning van Seamus Smit deur Nerine Ahlers is in 2022 as die naaswenner in Lapa Uitgewers se jeugromankompetisie aangewys.
Uitdrukking: In die tredmeule loop
Wanneer sê ons iemand loop in die tredmeule? Taaltoffie stel ondersoek in.
Resep: Kamma-sushi-broodjies
Jy kan glutenvrye brood en tuisgemaakte kouevleis of patee in plaas van ham vir hierdie gesonde kosblikdis gebruik.
Maroela Media se app selfs nog beter as ooit tevore
Jy kan die kategorieë aan- en afskakel soos jy wil, jy kan links en regs tussen die portale rondblaai en selfs donker modus aanskakel. Die beste van alles? Jou Afrikaanse nuus bly gratis!
Aardklop het behóórlik ge‘klop’
Vanjaar het Aardklop nie net weer in Pretoria opgewip nie, maar ook ’n lankverwagte terugkeer na sy Potchefstroom-tuiste gemaak én vir die eerste keer in Linden plaasgevind.
Resep: Portobello-en-nierboontjiepastei
Bedien dié pastei saam met ’n kraakvars slaai en geniet dit saam met jou vriende en familie.
Video: ʼn Regte egte sponskoek
“Dit lyk net té realisties!”