Elke hoofstuk weerspieël Herman Lensing se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waaraan jy jou kan verkneukel.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Tradisioneel Engelse gereg vir Vicky Davis
Het jy geweet die van “Davis” is ʼn Bybelse naam wat “die seun van David” beteken? Martelize Brink gesels in dié episode met sepiester Vicky Davis oor haar Engelse herkoms.
Man wou gemeenskap met gemorspos kul
Sy beweerde medepligtige is reeds in Februarie 2019 in hegtenis geneem.
Veiligheidsbeamptes sterf tydens KZN-rooftog
Twee veiligheidswagte is Woensdag doodgeskiet tydens ʼn sakerooftog in Springfield in Durban, KwaZulu-Natal.
Magashule se oud-assistent nou ook verdagte in saak
Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent weier nou om haar samewerking te gee nadat sy aanvanklik ingestem het om as sleutelgetuie in die asbessaak op te tree.
Boek: ‘Een vir een’ – Peet Venter
Miskien moet ʼn mens liewer nie te diep delf nie…
Gedig: Sondag van ʼn kind
Lees hier DJ Opperman se gedig, “Sondag van ʼn kind”.
Resep: Jogurt-ysies
Lente is in die lug en daarom deel ons ʼn heerlike en verfrissende resep, perfek vir die warm weer.
Oud ANC-LP nou aangekla van belasting-ontduiking
Die aanklagte oor belastingbedrog hou verband met Vincent Smith en Euroblitz se versuim om belasbare inkomste tussen 9 Maart 2009 en 11 Julie 2018, ter waarde van R28 miljoen te verklaar.
53-jarige vas oor R2 miljoen se dwelms
ʼn 53-jarige man is op die N1 naby Laingsburg voorgekeer met dwelmmiddels van meer as R2 miljoen in sy besit.
Ma, pa sterf toe vragmotor hulle tref
Beamptes het tevergeefs na die twee kinders en die gesin se huis gesoek.
DA wen KZN-munisipaliteit
Die Demokratiese Alliansie het vir die eerste keer die meeste stemme verwerf in ʼn munisipaliteit in KwaZulu-Natal.
OVK vorder fluks met tellery
Só vorder die verskillende provinsies vir die 2021- munisipale verkiesings.
Haweloses kry warm stort, feesmaal
Vrywilligers het van heinde en ver bymekaargekom om die Here se hande en voete te wees en mense te dien.
Wenner van Maroela se Swart Vrydag-kompetisie aangewys
Die wenner van Maroela Media se Swart Vrydag-kompetisie is aangewys.
Resep: Geurige biefkerrie
ʼn Prutpot is sekerlik een van die handigste apparate wat jy in jou kombuis kan hê. Trek dit gerus nader vir dié biefkerrieresep.
Uitdrukking: Te hooi en te gras
Al ooit gehoor dat iets te hooi en te gras gebeur of gedoen word? Taaltoffie stel ondersoek in
Boek: Geheime van die Wilde Woud
Die verhaal bevat al die bestanddele van ʼn tydlose avontuur: ʼn ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.
Regstreeks: 2021 Munisipale verkiesing
Maroela Media sal gereeld die jongste verkiesingsnuus en ‑uitslae hier beskikbaar maak. Onthou om die bladsy gereeld te herlaai om die jongste nuus te sien.
Boek: Ligte, kamera, Aksieheld Austin
Fanie Viljoen se Aksieheld Austin-reeks is die perfekte leesstof vir jong lesers wat van stories propvol aksie en adrenalien hou.