Die seun het ʼn ernstige kopbesering opgedoen.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Koos du Plessis postuum vereer
“Hy het tydlose musiek geskryf wat oor dekades en generasies steeds met mense se harte praat.”
Foto’s: Maroela Media vier 10 jaar
Vandag kon Maroela Media, wat op 29 Julie 2011 by die Voortrekkermonument in Pretoria bekendgestel is, weer op dié einste plek feesvier.
Voorverhoor van moord op sokkerster begin Maandag
Die beskuldigdes is eers ses jaar ná die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa in hegtenis geneem.
Oudbaas van Fidentia op parool vrygelaat
“Brown neem verantwoordelikheid vir die oortredings wat hy gepleeg het en het berou.”
Vyf vas oor sakke vol vetplantjies
Die verdagtes het duisende vetplante by hulle gehad.
Twee sterf in Moloto-busongeluk
Motoriste is gevra om van alternatiewe roetes gebruik te maak.
Foto’s: Eerste CT-skandering op SA renoster
Danksy baanbreker tegnologie kon dié witrenosterbul met ʼn tandabses gediagnoseer word en behandeling daarvoor ontvang.
Grootkop in visskandaal skuldig bevind
Die Weskus-sakeman het visvangste van bykans R7,5 miljoen onderverklaar of glad nie verklaar nie.
NVG moet regter vervolg, óf …
Die privaatvervolgingseenheid verteenwoordig ’n vroueadvokaat wat glo seksueel deur die waarnemende regter aangerand is.
Twee dood toe fiets, motorfiets bots
Twee mans is in ’n kritieke toestand op die middelman aangetref terwyl ’n man naby sy motorfiets in die vinnige baan gesit het.
Taalgebruik: uitmis
Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Pa 40 jaar ná verkragting tronk toe gestuur
Die dogter, wat destyds weens die verkragtings swanger geraak het, het alle bande met haar familie verbreek en haar identiteit verander.
Crème brûlée, croque monsieur vir Melanie du Bois
Martelize Brink gesels met die sepiester Melanie du Bois oor haar Franse herkoms. Hulle kuier in die kombuis en langs die vuur, en maak crème brûlée en croque monsieur.
Regstappe oor onderskrifte op TV
Hoewel gebaretaaltolke gebruik word, verstaan die meeste mense met gehoorverlies nie gebaretaal nie.
Honde val koerantafleweraar aan
Lede van die publiek moes die honde van die vrou aftrek.
Jong pianiste ding mee in Atterbury-kompetisie
“Uitsonderlike talent moet gekoester en ontwikkel word en geleenthede moet geskep word om hierdie talent optimaal te laat groei.”
Resep: Lamskenkels (bruin of in tamatie)
Jy hoef nie ʼn sjef te wees om dié lamskenkelresep te bemeester nie.
Dereguleer die petrolprys nóú – Solidariteit
“Brandstofprysinflasie sypel deur na amper elke ander produk in die inflasiemandjie.”
Video: Aletté-Johanni Winckler se ‘ʼn Palet vol vreugde’
Aletté-Johanni Winckler is ʼn beïnvloeder, voorkomskonsultant, vrou en ma wat lesers met die 366 dagstukkies in ʼn Palet vol vreugde nader aan God neem.