Herman Mashaba se politieke party is vies omdat die OVK die party se naam op konsepstembriewe in Gauteng weggelaat het.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
“Verdoemende” verslag looi Unisa se raad
Die verslag beveel glo aan dat Unisa twee jaar lank onder administrasie geplaas en die raad ontbind word.
Woord: keuwel
Keuwel jy graag? Of ken jy iemand wat bekend is daarvoor om te keuwel? Taaltoffie ondersoek dié woord.
Resep: Propvol aartappeljassies
As jy na iets maklik soek om vir die gesin op te dis, is dié aartappeljassies net die regte ding. Dit is eenvoudig om te maak en smaak heerlik.
Boek: Die bullebakke se ruimteavonture
Die wêreld gaan eindig, maar gelukkig is die Bullebakke hier om dit te keer!
Tienjarige sterf in botsing met trok
Die insittendes van die trok het glo ná die ongeluk van die toneel gevlug.
Worcester-man met duur onwettige stene betrap
Die polisie op Worcester het inligting ontvang oor ʼn man wat glo op pad was om diamante by ʼn taxibestuurder te koop.
Vrou kry ‘tweede’ hartaanval in wildtuin
Die vrou is net 36 jaar oud en het skaars meer as ʼn maand gelede vir die eerste keer ʼn hartaanval gehad.
Video: Nataniël gesels oor ‘107 Kaalkoppe’
Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde rubrieke wat van 2012 tot 2021 in Sarie verskyn het.
Kêrel aangekla ná tweejarige ma skiet
Die vuurwapen was versteek in ʼn rugsak met prente uit die tekenprent Paw Patrol daarop.
Agt marathonne in agt dae vir honger kinders
“My uitdaging was ʼn kniebesering wat veroorsaak het dat ek skaars ʼn honderd meter ver kon hardloop. Teen die einde van verlede jaar het ek besluit om hierdie terugslag te trotseer deur myself uit te daag om dié pelgrimstog – om agt marathonne in agt dae te voltooi – aan te pak.”
Wes-Kaap waarsku oor voëlgriep
Die Wes-Kaapse rampbestuursentrum doen tans ʼn assessering om te bepaal of die uitbreking ʼn rampsituasie is.
Gedig: Varkleerbaadjie en klinknaelbroek
Boerneef se gedig “Varkleerbaadjie en klinknaelbroek” rol sommer so van jou tong af.
Weermaglid skiet vriendin in munisipale kantoor
Die slagoffer se kêrel het by die munisipale kantore ingebars en ʼn argument het tussen die twee ontstaan.
Video: Ina Bonnette gesels oor genade, oorwinning
‘Ina, ’n verhaal van genade en genesing’ is die merkwaardige verhaal van ʼn oorwinnaar, ʼn vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers.
Resep: Pampoen-en-feta-trekbrood
Dié tuisgebakte brood sal ewe goed werk vir ʼn laatmiddag peuselhappie en ʼn voorgereg of bykos.
Boek: ‘Na die wette van Afskeid en Herfs’ – Daniel Hugo
Die Vlaamse digter Eddy van Vliet is een van die kragtigste stemme in die Nederlandse digkuns van ná die Tweede Wêreldoorlog. Sy gedigte is deur Daniel Hugo vertaal.
Loonooreenkoms met goudprodusent vinnig beklink
Die ooreenkoms maak voorsiening vir ʼn verhoging in die salarisse van mynwerkers, ambagsmanne en amptenare oor die volgende twee jaar.
‘Kaper’ dood toe bakkie rol
Die polisie het twee verdagte voertuie agternagesit, wat ʼn jaagtog en skietery tussen die owerhede en verdagtes tot gevolg gehad het.
Parel Vallei kraai koning in tienertoneelkompetisie
Meer as 1 500 passievolle tieners van regoor Suid-Afrika het vanjaar aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem.