Lees hier Ernst van Heerden se gedig, “Die bokser”.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Kragtoevoer gedeeltelik herstel ná brand by substasie
Die ondersoek na die oorsaak van die brand duur ook voort.
Verdagtes brand los op Fidelity ADT-beampte
Hy was besig met ʼn roetine patrollie in Fehrsenstraat in Brooklyn toe twee verdagtes skielik op hom losgebrand het.
Vrou medies ongeskik vir hofsaak ná man se grumoord
Sy bly in die hospitaal onder streng bewaking in ʼn poging om haar gesondheid en sielkundige toestand te monitor voor haar volgende hofverskyning.
Politieke huurmoordenaar skuldig aan ses moorde
Fisokuhle Ntuli het sedert 2016 minstens ses mense vermoor.
McGregor skud vere reg vir gedigtefees
Gedigte in McGregor is ʼn hoogtepunt op dié provinsie se feeskalender met digters en poësieliefhebbers wat van heinde en ver hierheen reis.
Resep: Happies met brie en uiemarmelade
ʼn Heerlike happie is nooit te versmaai nie! Of hoe?
Kersfeesgeskenke vir iemand wat al alles het
Begin jy al kopkrap oor Kersgeskenke – veral vir daai mense in die familie of jou vriendekring wat alles het? Hier is goeie nuus! Kom kry unieke geskenke in ons aanlyn winkel, Die Koöperasie, en wys jou liefde vir ons taal!
Uitdrukking: Voel soos ’n kraai met pouvere
“Voel soos ‘n kraai met pouvere” is ‘n Afrikaanse vertaling vir “like a fish out of water”. Maar waar kom dit vanaand?
R5 miljoen-projek vir kommersiële arbitrasie aangekondig
Partye met verhoorryp sake in die Pretoriase hooggeregshof, oor ʼn kommersiële aangeleentheid, word genooi om hul geskille na ʼn geskikte arbiter op Sakeliga se arbiterlys te verwys.
Video: ’n Alternatief tot die sinkende skip van geregtigheid
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Maandag ’n konferensie oor die verval van die strafregstelsel by die AfriForum Teater gehou.
Paia-aansoek oor NGV gebring
“Ons het geen inligting met betrekking tot wat hierdie implementering van die NGV beteken nie. Wat beteken dit vir lede van mediese fondse? Wat beteken dit vir gesondheidswerkers?”
Splinternuwe polisiestasie staan al sedert 2015 leeg
“Die plafon is besig om te verbrokkel. Daar is geen water of elektrisiteit nie. Die aanhoudingselle is nou vol spinnerakke, eerder as misdadigers.”
Man sak ineen, sterf net voor inenting
ʼn 51-jarige man wat Maandag sy tweede dosis Covid-19-entstof sou ontvang, het buite die lokaal inmekaargesak en gesterf.
4 ‘stropers’ in Krugerwildtuin vasgetrek
’n Swart renoster is nietemin gestroop en sy horings is die afgelope naweek in ’n rugsak gevind.
Angs, PTSV en verslawing kan gehelp word
Of ons nou daarvan bewus is of nie, traumatiese ervarings kan ʼn mens se alledaagse lewe, gedrag en besluite beïnvloed. Sielkundiges benadruk dat ʼn mens nie die gevolge van trauma moet onderskat nie.
Hugo Lambrechts Concertofees word 24
Twee jong fagotspelers, Keagan Coetzee en Liam Slabbert, sal by dié galakonsert optree, asook Caroline Cress wat ʼn kitaarstuk gaan voordra.
Wen groot met jou troeteldierfoto!
Jy kan ʼn lekker kontantbonus in jou sak steek as jy as algehele wenner of kategoriewenner aangewys word. Daar is boonop ook twee geskenkpakke van dotsure.co.za te wen!
Video: Die langste vrou ter wêreld
Op 215,16 cm is sy die langste vrou ter wêreld wat tans leef.
Wen R4 000 kontant – betyds vir Swart Vrydag!
Ons moes almal hierdie jaar ons sente ʼn paar keer omdraai en soms die spaarvarkie oopbreek. Met Swart Vrydag om die draai het Maroela vir ons lesers goeie nuus!