Maroela Media sal gereeld die jongste verkiesingsnuus en ‑uitslae hier beskikbaar maak. Onthou om die bladsy gereeld te herlaai om die jongste nuus te sien.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Boek: Ligte, kamera, Aksieheld Austin
Fanie Viljoen se Aksieheld Austin-reeks is die perfekte leesstof vir jong lesers wat van stories propvol aksie en adrenalien hou.
Woord: witbroodjie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “witbroodjie”.
‘Net koffie’ se kruisementkoek
Sit terug en geniet ʼn sny van dié kruisementkoek saam met jou gunstelingkoffie.
Weer op die been ná robot help met knievervanging
’n Robotiese arm sit deesdae die spreekwoordelike hand by in ’n beperkte aantal operasiesale in Suid-Afrika.
Kinders dood toe hulle oor kabel struikel
Dit is die sesde keer wat iemand vanjaar op soortgelyke wyse in Johannesburg dood is.
Tieners beseer toe bakkie omslaan ná begrafnis
Twee ambulanshelikopters is na die toneel ontbied om die tieners na ʼn hospitaal te neem.
Klag oor moontlike bedrog met spesiale stem
Die VF Plus het op bewyse van “moontlike omvangryke bedrog” met spesiale stemme in die Wes-Kaap afgekom.
Man wat sy vrou vermoor, swaar gestraf
Die skuldige het aanvanklik van die toneel gevlug, maar hom later aan die polisie oorgegee.
VF Plus wil dispuut verklaar oor e-tol
Indien geen oplossing gevind word nie, sal die metro’s ʼn hofaansoek kan bring om die e-tolstelsel af te skaf.
Skoolhoofposte jare later steeds vakant
Ten spyte van dié situasie het die provinsiale onderwysdepartement slegs ʼn paar bevorderingsposte in sy jongste vakaturelys geadverteer.
Boek: Bekkies se ‘ding’ met die volstruis – en ander stories
Dit gons op Vleesbaai ná Bekkies se “ding” met die volstruis. Waar het jy nou al van so iets gehoor?
Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Hier is die wenners
“Ons sien hulle harde werk raak en harde werk is noodsaaklik om in Suid-Afrika suksesvol te wees.”
Jong talent ‘gekies vir die kollig’
Die wenner van die ATKV-DigiToneelkompetisie is tydens die slotepisode van “Gekies vir die Kollig” gekroon.
UK kry prokureursbrief oor verpligte inenting
Die beleid word boonop op ʼn “ondenkbare” tyd van die jaar uitgevaardig, sê Solidariteit.
Vox-kamerkoor sing in parkade
Die vertoning getiteld “Vuurbees” word bestempel as ʼn skeppende verkenningstog en pleit-item vir omgewingsbewaring.
Duitse disse vir Deon Lotz
Martelize Brink gesels met die akteur Deon Lotz oor sy Duitse herkoms en sit vir hom eisbein en spätzle voor.
Talle vroue gehelp met wolborsprosteses
Oktober is borskankermaand en om bewusmaking daarvoor te skep, het Helpende Hand vandeesweek begin om al die gebreide boesems, altesaam 1 421 enkeles, na Kansa se kantore landwyd te versprei.
Gedig: Illusie
“Dans en trippeltrap verby my lippe en om my oë heen.” Lees hier Olga Kirsch se gedig, “Illusie”.
Ruil self ’n motorband
“Jy kan nie voortdurend op ander mense of dienste staatmaak om te help nie. Die soort afhanklikheid stel jou ongelukkig aan rooftogte en kapings bloot. Met genoeg kennis en die regte gereedskap is dit eintlik redelik eenvoudig om ʼn band om te ruil en neem dit slegs ’n paar minute.”