ʼn Koeriervoertuig is Maandag in Mount Edgecombe in KwaZulu-Natal beroof.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Geen nasionale gesondheidsversekering tot nuwe wet aanvaar word
Solidariteit sê dit moes nooit gebeur het dat amptenare oor voorgestelde wette praat asof dit reeds ʼn werklikheid is nie.
Woord: salaris
Wat is die verwantskap tussen sout en salaris? Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “salaris”.
Luister na nóg ’n aksiebelaaide ‘Agterblad’-episode
Bokke blus Drake se vuur, Max se Mexiko-wonderuur en Protea-poging deur lopietempo versuur.
Boek: Nóg avonture vir Magriet en Nina
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam.
‘Net koffie’ se rooibokboud
Hierdie resep uit ‘Net koffie’ se sesde episode sal vleisliefhebbers opgewonde maak én die verruklike geure sal jou huismense se monde laat water.
Grootste Grap: Kom stem vir die top-10
Die groot dag het aangebreek – kom stem nou vir jou wengrap in die top-10!
Petroljoggies op Marikana aangehou
Veiligheidswagte het die rooftog opgevolg en ʼn skietery het tussen hulle en die vermeende rowers ontstaan.
Man steel buurman se duur visse ná rusie
Die twee het glo oor geld baklei en die gesteelde vis was £600 (ongeveer R12 000) werd.
Stropers kry 16 jaar agter tralies
Drie stropers het in Februarie die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek in die wildtuin oorgesteek.
13-jarige by laerskool doodgesteek
Die voorval het op die skoolterrein, ten aanskoue van ander leerders en onderwysers, plaasgevind.
Drukgroep ingenome met Kaapse verkiesingsuitslag
Die drukgroep Cape Independence Advocacy Group beywer hom vir Wes-Kaapse onafhanklikheid en sê al die groot beleidsbesluite wat die daaglikse lewe van Wes-Kaapse inwoners raak, word nou gemaak deur ʼn party wat net 20,4% van provinsiale steun het.
Vier sterf op N1 by Musina
Die pad was ure lank vir verkeer gesluit terwyl die toneel opgeruim is.
Deurbraak ná moord op polisiehoë
Dieselfde bende is glo verantwoordelik vir verskeie ander moorde, kapings, verkragtings en rooftogte in die gebied.
Skoot klap in rooftog buite hotel
Die rowers het die paartjie, wat pas gaan inkopies doen het, se besittings geëis.
Ongeregistreerde dokters in Noord-Kaap vas
Die twee is albei van die Demokratiese Republiek van die Kongo afkomstig.
Driedubbele moord op Delft-straathoek ondersoek
Die motief vir die skietvoorval moet nog bepaal word.
11 leerders in ongeluk op pad skool toe
Een van die leerders is kritiek en nog vier ernstig beseer.
Video: Die Naguilklub gesels oor ‘Meer as net ʼn ma’
Die stigters van Die Naguilklub gesels met Zetske van Pletzen oor hulle boek “Meer as net ʼn ma”.
ʼn TV-kanaal net vir honde
DogTV sal na verwagting ons vierpotige vriende met angs en gedragsprobleme help.