Die Demokratiese Alliansie het in ʼn verklaring gesê hy is baie besorg oor voortgesette vertragings en onaktiwiteit oor die veelbesproke nasionale ventilatorprojek.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Skrap Afrikaans uit vraestelle, eis Cosas
Die Congress of South African Students (Cosas) eis dat Afrikaans geskrap moet word as ʼn opsie om enige eksamenvraestel te voltooi.
SA’ners moet reageer oor Internetsensorskapwet
“Die regulasies is uit voeling met die internasionale benadering tot die regulering van inhoud op internet en globale platforms.”
SA banke geraak deur databreuk
Banke sal met hul kliënte kontak maak indien hulle moontlik deur die databreuk geraak is en wat gedoen word om hulle te beskerm.
Gedig: Ek sal opstaan
“Voorwaar, onmiddellik na my vader sal en moet ek gaan, en aan sy voete val …”
Groot verrassing vir dorp toe dit skielik sjokolade sneeu
Die stof is absoluut skadeloos vir mense en die omgewing.
Solidariteit sal sportlui bystaan teen intimidasie oor BLM
Mthethwa se gedrag lê geheel en al buite die bevoegdheid van ministers en maak inbreuk op hierdie spelers se vryheid van spraak, oortuigings en geloof.
Fase 2 beurtkrag nou ingestel
Eskom sê die kouefront plaas toenemende druk op die kragstelsel.
Lego-stukkie kom twee jaar later uit seun se neus
ʼn Lego-stukkie het uit ʼn sewejarige seun se neus geval byna twee jaar ná die verdwyn het.
Blikkies politoer toe eintlik springstof
Dit is die derde keer in vier maande dat iemand op pad na of van Zimbabwe met onwettige springstof betrap word.
KZN-man vas vir dwelms, pornografie
ʼn Hoog swanger tienermeisie was saam met die verdagte in die huis ten tye van die klopjag.
Groot beloning vir inligting oor brandstigters
Altesaam vyf van die Golden Arrow-busdiens se busse is die afgelope week in Kaapstad aan die brand gesteek.
Eskom waarsku weer oor moontlike beurtkrag
Die terugkeer van een opwekkingseenheid na die stelsel word vertraag, terwyl nog twee eenhede onklaar geraak het.
Peperduur ongeluk toe Porsche, Bugatti en Mercedes bots
Net die prys van ʼn nuwe Bugatti Chiron beloop ʼn allemintige R52 miljoen.
Dalk die lelikste troukoek ooit?
Die bruid was baie teleurgesteld toe sy die tema-troukoek sien en haar niggie het ʼn foto daarvan op sosiale media gedeel.
Effense daling in brandstofpryse verwag, maar…
Motoriste kan moontlik volgende maand ʼn effense daling in brandstofpryse verwag, maar die situasie kan egter verander.
Verf of teken en #WysJouWoord
Is jy 18 jaar of jonger? Jy het nog kans om in te skryf vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kreatiewe #wysjouwoord-kompetisie.
Vermiste PE-pa opgespoor
Morne Pretorius se motor is Vrydag verlate by die Maitland-strand gevind.
90-jarige vrou en dogter dood aangetref
Die polisie in Limpopo het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur ná ʼn 90-jarige vrou en haar 54-jarige dogter gewelddadig in hul huis vermoor is.
Covid-19-statistieke: Meer as 3,4 miljoen toetse in SA gedoen
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.