Ywerige TikTokkers gaan dalk binnekort nie meer dansies op die deuntjies van bekende kunstenaars soos Taylor Swift kan doen nie.
Raak fiks vir jou eerste 5 km in ʼn maand
Medihelp het ʼn gratis oefenprogram saamgestel wat mense wat graag wil fiks word, te help. Dit is só beplan dat selfs iemand wat nog nooit gedraf het nie, dit kan gebruik.
Klopdisselboom met staalkabels tussen bosreuse
Die Tsitsikamma Canopy Tours bestaan immers uit tien glydraadbane, waarvan die langste 93 m is. So sweef jy per staalkabel van een houtplatform na die ander, 30 m bo die woudvloer.
Skooltassies propvol skryfbehoeftes vir gr. 1’s geskenk
Dié burgerregteorganisasie wou op ʼn tasbare wyse armoede in die streek hokslaan.
Grimering vorm deel van selfuitdrukking, kreatiwiteit
Maroela Media het by ʼn grimeerkenner aangeklop vir raad oor tienermeisies wat graag met grimering wil begin eksperimenteer.
Hoe werk hibriede voertuie?
ʼn Hibriede voertuig maak van meer as een energiebron gebruik. Daar is matige hibriedmodelle, inprop-hibriede en dan suiwer elektriese voertuie.
Wat is op die kassie?
Vandeesweek kyk ons na splinternuwe plaaslike kykstof, “Summertide” en “Wyfie”, en ons gee ook ʼn kykie na internasionale reekse vir oud en jonk wat nou op stromingsplatforms te sien is.
Bekendes verklap meer oor gunsteling-tegnologie
Maroela Media het met ʼn paar bekendes gesels om meer uit te vind oor hulle gunsteling-apps.
Foto’s: Strandfontein is ene sonskyn, samesyn
Daar is nie ʼn beter wegbreekplek vir die hele gesin as Strandfontein nie.
Gewigsverlies: Kom deel in my persoonlike reis
Van maer tot middelmatig, en uiteindelik oorgewig – die wipwa-rit waarop ek my liggaam die afgelope vyf jaar gesit het, is byna te oorweldigend om aan te dink, maar ek weet baie vroue kan daarmee assosieer.
Begin weer nuut in jou tuin werskaf
Begin hierdie jaar anders. Maak voornemens rakende jou tuin en beleef hoe die reis jou uiteindelik ook outomaties help om jou ander doelwitte te bereik.
Toyota skort verskeping van 10 modelle op na ‘toetsongerymdhede’
Die Toyota Land Cruiser 300 en HiAce is van die modelle wat die geraakte enjins gebruik.
Hier is Maroela Media se Bruid van 2023
“My ma is die tweede persoon wat ek vanoggend laat weet het dat ek gewen het. Sy is baie ondersteunend en bid al lank vir my hiervoor.”
Beskerm jou data met dié nuwe iPhone-funksie
Kortweg, dié eenvoudige verstelling beskerm jou data, soos foto’s en ander persoonlike inligting, ingeval jou iPhone of iPad gesteel word.
Skep herinneringe in dié bus
Indien jy in die mark is vir ʼn groot gesinsvoertuig, oorweeg beslis ʼn bussie. En hierdie een is tops. Pak alles van tien visstokke tot strandsambrele, ʼn ysmasjien én ʼn paar honger tieners. En kom terug huis toe met kosbare herinneringe.
Twitter skrap soektogte na Taylor Swift weens vals foto’s
Dié foto’s is deur kunsmatige intelligensie gegenereer.
Plattelandse skole is (ook) tops!
Kenners sê dit is noodsaaklik om Afrikaanse skole op die platteland aan die gang te hou, nie net omdat dit gehalte-onderrig bied nie, maar ook die rugsteun van gemeenskappe in die platteland vorm.
Talle gestremdes baat by skubaduik
Maretha Botes het meer oor aanpasbare skubaduik gaan uitvind.
Kleuters en verlies: Hoe praat ek met my kind oor die dood?
Volwassenes beskik nie altyd oor die korrekte woordeskat om met ʼn kleuter of jong kind te praat oor die gewigtige onderwerp van die dood van ʼn geliefde of selfs ʼn troeteldier nie.
27 debute op vanjaar se KKNK te sien
“Terwyl ons bymekaarkom om kreatiwiteit en kulturele rykdom te vier, vier ons ook die asemrowende natuurskoon en verkwikkende vars Karoolug.”