Die aankondiging kom enkele ure voordat die Internasionale Geregshof in Den Haag ʼn grensverskuiwende uitspraak moet lewer in Suid-Afrika se klag van volksmoord teen Israel.
Tronkstraf vir ma wat pa toegang tot kind weier
’n Kind het die reg om sy of haar ouers te sien en indien jy hulle sonder goeie rede van daardie reg ontneem, is dit ’n strafregtelike oortreding. “Ons sien ongelukkig gereeld dat ma of pa toegang tot ’n kind weier en die kind as pion gebruik word,” sê ʼn gesinsregskenner.
Belê in dié vyf produkte vir vars somervoorkoms
Volgens Andrea Hurter, ʼn Kaapse grimeerkunstenaar, het jy net dié vyf bekostigbare skoonheidsprodukte in jou grimeersakkie nodig.
Toyota bult sy (nuwe) spiere
Die motorvervaardigingsreus Toyota het Vrydagoggend egter sy planne bekend gestel en sommige van die skietgoed in sy arsenaal vir vanjaar gewys. En daar wag ʼn verstommende – en hopelik vooruitstrewende – jaar op Toyota én Suid-Afrika.
Wiele2Wiele ry met vyfdeur-Jimny
Wiele2Wiele gaan ry met Suzuki se vyfdeur-Jimny, vertel jou oor Stellantis se toekomsplanne en sluit die 2024 Dakar-veldtydren af met ’n opsomming.
Pak daardie skoolkosblik reg
Hier is ʼn paar brokkies raad vir ouers oor hoe om ʼn ideale skoolkosblik te pak.
Ford pantser sy Ranger
Suid-Afrika kan maklik vir die Wilde Weste aangesien word wat betref veiligheid op paaie met transitorooftogte en kapings wat ongelukkig amper ʼn daaglikse verskynsel geword het.
Sterilisasieprojek help honderde Khayelitsha-honde
Organisasies beoog om 500 honde in een maand te steriliseer.
Hoe slim is jou kat? Só kan jy uitvind
Jou kat is dalk hiperintelligent. ʼn Prettige “intelligensietoets” behoort ʼn aanduiding te wees.
TVS Raider 125 – skool toe in styl
Teen R28 999 is die fiets beslis bekostigbaar.
Kosblik-idees vir jou kleuter
Om ʼn kosblik vir jou kleinding te pak, kan beslis ʼn uitdaging wees. Hier is idees om daardie uitdaging net ʼn klein bietjie makliker te maak.
Wat ʼn hond se stert alles sê
Die enigste ding wat nie bekend is nie, is of honde bewus is daarvan dat hulle verskillende boodskappe uitstuur met hul sterte.
Luister: Kenner sê dít is waarom lees belangrik is
In dié reeks werp sy lig op onderwerpe soos eksamen, luisterboeke, struikelblokke, uitdagings en oplossings vir leesprobleme.
Foto’s: Romantiese snitte by Paryse couture-modeweek te sien
Jennifer Lopez het behoorlik koppe laat draai danksy haar pasgemaakte Schiaparelli-jas, wat uit meer as 7 000 vars roosblare bestaan het.
Wat is op die kassie?
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die jongste plaaslike en internasionale kykstof wat reeksvrate en fliekvlooie se verbeeldinge aangryp, en loer na die akteurs wat kykers aan die gons het.
Walkersons se tee en skons het nou ’n somer-kinkel
Daar is min Engelse kulinêre tradisies wat so lekker en herkenbaar is soos middagtee met skons. Kom geniet die tradisie in Dullstroom of probeer die resep en maak dit tuis.
Waardevolle pryse, ervaring op die spel vir jong akteurs
Tydens die finale rondes wat in Kaapstad se Kunstekaapteatersentrum gaan plaasvind, sal daar beslis vriendskapsbande gesmee word, en skoliere gaan deel word van nuwe kreatiewe netwerke wat oor die hele land strek.
Verbruikersake: Wat om te onthou wanneer jy ʼn motor koop
Dis ʼn nuwe jaar en tyd vir ʼn nuwe motor, of dit nou ʼn splinternuwe een is of ʼn gebruikte motor.
Hondjie met ses bene nou weer viervoetige vriend
Die hondjie, ʼn cockerspaniël, is na die meermin Ariel van die Disney-treffer Little Mermaid vernoem weens die ekstra gedeeltelik saamgesmelte agterpote wat soos ʼn meermin se stert gelyk het.
Beredder swak matriekuitslae deur aksie te neem
“Om jou matriekjaar te druip, kan erg teleurstellend wees, maar dit is nie nou die tyd om op moedverloor se vlakte te gaan sit nie.”