Byna 1 500 mense verdrink jaarliks in Suid-Afrika, van wie amper ʼn derde kinders is.
Passasiers vies oor bagasieprobleme by ORT
Probleme met Acsa se bagasiehanteringstelsel het beteken sommige passasiers se bagasie het agtergebly nadat hul vlugte vertrek het, daar was lang toue by vertrektoonbanke en sommige vlugte is vertraag.
Handwerk: Dekor-idees vir ’n Karoo-Kersfees
Dít was die inspirasie vir hierdie ontspanne familiefees oor Kerstyd.
Luister: Wanneer moet ek vir my kind begin lees?
“Dit is waarom dit belangrik is om reeds vir jou kind te lees wanneer jy swanger is.”
Die pendulum het geswaai
Kyk hier hoe vergelyk die BMW 320d met die Mercedes-Benz C220d.
Pret vir gesinne in Johannesburg dié vakansieseisoen
ʼn Besoek aan die Mall of Africa in Midrand, Sandton City in Sandhurst, Sandton, of die Melrose Arch in Johannesburg kan hierdie feesseisoen pret vir almal in die gesin inhou.
Bekostigbaarste hibriede voertuie in SA
Hibriede motors raak, met goeie rede, ook al hoe gewilder in Suid-Afrika.
Gemeenskap skep sensoriese lushof vir demensie-pasiënte
“Ons wil die pasiënte die mooi van die natuur laat sien en hul terugvat na vergete herinneringe. Ons weier om hulle agter geslote deure te hou en van hul laaste bietjie menswees te ontneem.”
Luister: Hedendaagse ‘Viking’ help mans met geestesgesondheid
Cobus “die Viking” Visser, het sy lewe daaraan gewy om mense, veral mans, met onder meer geestesgesondheidskwessies te help.
Kat ná 10 jaar met eienaars herenig: ‘Kersfees-wonderwerk’
“Hy het ʼn paar letsels op sy lyfie, dit lyk of sy tone gebreek was en daar is snye in sy ore. Hy wankel ʼn bietjie wanneer hy loop en staan soms in die vreemdste posisie. Hy trek ʼn bietjie terug as ek opstaan, en fokus gedurig op my voete asof hy ʼn skop verwag,” sê Swart.
Milpark-hospitaal verwelkom nuwe robotiese kollega
Danksy ʼn nuwe robotstelsel by die Milpark-hospitaal kan kolon- en rektumverwante operasies nou met selfs groter vernuf en minder komplikasies uitgevoer word.
Verbruiningsbehandelings: Wat is veilig en wat gaan vlek?
Maroela Media het met Anneke Megit, akademiese programkoördineerder, en Isanri Roodt, ʼn velsorglektrise by die Isa Carstens-skoonheidsakademie, oor wenke vir veilige en vleklose verbruining gesels.
Wen ʼn Jolly Trolley vir die vakansie
Een gelukkige Maroela-leser kom in aanmerking om ʼn Jolly Trolley 4×4 Deluxe ter waarde van R3 499,00 te wen.
Bekendstelling: BMW R 12 nineT en R 12
Daar is nou twee modelle beskikbaar, naamlik die R 12 nineT en die R 12. Eersgenoemde sit die nineT-bloedlyn voort, maar die R 12 word bemark as ’n “cruiser”.
Fynproewers van Pretoria hiér welkom
Plaaslike fynproewers hoef nie ver te reis om internasionale kookkuns deur ʼn bekroonde sjef, wat boonop deur die wêreldbekende Gordon Ramsay opgelei is, te proe nie.
Video: ʼn Kuier by Bloubergstrand se Ons Huisie
Beskut teen wind en weer, staan dié gebou in Bloubergstrand, ʼn onmiskenbare deel van die Kaapstadse voorstad se geskiedenis.
Skenk ’n skooltassie, gee ’n toekoms
Die Skooltassie-projek is ’n voorbeeld van hoe ’n klein gebaar ’n groot verskil kan maak in die lewens van kinders wat dit die nodigste het. Deur ’n tassie te skenk, gee jy ’n kind die geleentheid om gelyk weg te spring met die res van sy of haar skoolmaats en ’n beter toekoms te bou.
Twee bakkies: Een goed, een swak
Kyk hier hoe vergelyk GWM se P-Series en Mahindra se Pik Up Dusk.
Hier is planne vir daguitstappies in Gauteng dié vakansie
Die hele span by Maroela Media het koppe bymekaargesit vir uitstappies om die jongspan in die tyd besig te hou.
Video: Wees kreatief en maak jou eie Kerskrans
Dié krans kan opgehang of as ʼn tafelversiering gebruik word.