“Die polisiebeamptes wou by my hoor wat ek van die saak weet. Ek het vir hulle gesê ek weet niks nie. Hulle het ʼn plastieksak oor my kop getrek sodat ek nie asem kon kry nie en my aangerand.”
Dlamini het regsadvies geïgnoreer, hoor ondersoek
Dlamini bly ontwykend op die vierde dag van die ondersoek oor die Sassa-toelaagkrisis.
Vermiste Pta-man se voertuig gevind
“Alles was soos dit altyd is, hy het ons normaal gegroet – daar was nie enige tekens nie.”
Man gevonnis wat 2-jarige verkrag, wreed vermoor
WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese inhoud en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Die wêreld in foto’s – 25 Januarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Hoërskool Overvaal: Klag gelê oor FB-inskrywing
ʼn Skermskoot van dié inskrywing is sedertdien wyd op sosiale media versprei.
Beweerde ‘klipgooiers’ op heterdaad betrap
Dié inhegtenisnemings volg ná vyf voorvalle in minder as ʼn maand waar bestuurders ernstig beseer of dood is nadat ʼn klip vanaf ʼn brug gegooi is.
Pretoria-optog: Polisieminister vir beskerming gevra
Die Stad Tshwane het Fikile Mbalula, die minister van polisie, en die nasionale polisiekommissaris genader om beskerming vir inwoners en ondernemings in die Pretoriase sakesentrum te versoek nadat ondernemings glo gedreig is in aanloop tot die protesoptog wat vir Vrydag beplan word.
Mooinooi-vroue: ‘Verdediging gebruik uitsteltaktiek’
“Die staat is in besit van genoeg bewyse, onder meer dat hierdie beskuldigde ʼn buitelander is. Dit is nie nodig om vir nog dokumentasie te wag nie.”
Polisiemanne vas wat glo dwelms na SA smokkel
ʼn Ongelisensieerde jaggeweer en ammunisie is in een van die polisiebeamptes se besit gevind, terwyl daar in die ander se huis twee dossiere aangetref is.
Stropery: Beter jaar vir renosters, olifante steeds geteiken
Daar was ʼn geringe afname in die aantal renosters wat plaaslik in 2017 gestroop is, maar die kommerwekkende tendens van stropers wat nou toenemend hulle visier op olifante rig, het ongelukkig vergroot.
Reeksverkragter vier lewenslange vonnisse opgelê
Die hof het gesê die man het ʼn “selfsugtige seksuele begeerte vir jong meisies en volwasse vroue”.
Molefe moet R11 miljoen binne 10 dae terugbetaal
Brian Molefe, die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, het tien dae kans om die R11 miljoen terug te betaal wat hy reeds uit ʼn onregmatige pensioenuitbetaling ontvang het.
Overvaal: Betogers oorhandig memorandum
Meer as 700 betogers het vanoggend voor die skool saamgedrom.
Mahlangu: ‘Departement is daagliks met regstappe gedreig’
Moseneke het Mahlangu gevra wat sy gedoen het toe sy ingelig is oor die haglike omstandighede by Precious Angels. “Kyk na daardie lang lys probleme. Het jy daarna gekyk en gedink alles sal oukei wees?”
Boer drie keer tydens plaasaanval geskiet
Volgens die polisie het Steenkamp die honde hoor blaf, opgestaan om te gaan kyk en drie aanvallers met klapmusse in die huis teëgekom.
Mooinooi-vroue: ‘Meesterbrein’ ontken dreigemente uit tronk
“Die polisie het my net polisiestasie toe gevat en gesê hulle wil vir my iets wys en toe sluit hulle my toe.”
Doodsdreigemente in aanloop tot Pretoria-optog
Verskeie strate in Pretoria sal Vrydag geraak word deur ʼn optog wat in die stad se sakesentrum beplan word.
Molefe moet miljoene terugbetaal
“Dit is ʼn kwade dag wanneer hoëprofiel-Suid-Afrikaners hof toe moet gaan om korrupte aktiwiteite te probeer verdedig.”
Jhb-vrou geskiet tydens kaping
Die polisie het die wit Honda sowat ʼn uur ná die kaping in Benoni opgespoor.