Volgens die polisie het die verdagtes in ʼn wit Audi A3 en ʼn wit Hyundai I20 van die toneel gevlug.
Nuuskommentaar: Ramaphosa gaan klippe kou
Gaan die twee kampe in die nuutverkose NUK van die ANC Cyril Ramaphosa se vermoë om die land reg te ruk onder druk plaas? Die wêreld koester groot verwagtinge van die man wat die oorsese media ’n magnaat noem.
ANC se nuwe NUK aangekondig
Van die lede wat deur meer as 4 000 afgevaardigdes tot die ANC se nasionale uitvoerende komitee gekies is, sluit in Zweli Mkhize, Nkosazana Dlamini-Zuma, Bheki Cele, Pravin Gordhan, Malusi Gigaba, Jackson Mthembu en Zizi Kodwa.
ANC gee groenlig vir grondonteiening sonder vergoeding
Die ANC het gesê hulle sal voortgaan om wysigings aan Artikel 25 van die grondwet aan te bring wat die onteiening van grond sonder vergoeding sal bewerkstellig.
Kleinseun vas ná ouma (75) se vlammedood
“Hy het agter haar aangeloop en die deure toegemaak. Later kon daar rook gesien word wat uit die huis trek.”
Een dood, drie beseer toe motor rol
“Vier mans het ʼn paar meter weg van die motor gelê.”
Shaun Abrahams kry ‘waarskuwing’
As Abrahams of die NVG nie hierop ag slaan nie sal Casac vir ʼn interdik aansoek doen en ʼn persoonlike kostebevel teen hom bring.
Saak verander ná Alexandria-boer se wrede aanval
“Ons versoek die publiek om steeds die polisie te skakel as hulle enige inligting oor die saak het.”
DA-raadslid loop deur oor FB-uitlating
“Jy kan hulle nie educate nie want hulle vloek jou en gang up en maak nog erger geraas om ʼn mens te tart…”
Jong man se lyk op snelweg gekry
“Verskeie voertuie het die man getref.”
Vermiste baba se lykie naby slagpale gevind
Die liggaam van ʼn nege maande oue babadogtertjie wat die naweek deur ʼn aanvaller van haar doofstom ma gesteel is, is naby die slagpale in Parys in die Vrystaat gevind.
Gemeenskap gryp in ná jong man malaria kry
“Hy het by die deur inmekaargesak en ons kon sien dis baie erger as wat ons gedink het.”
Die wêreld in foto’s – 20 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nog ʼn verdagte vas ná Mooinooi-vroue se verdwyning
“Kom ons staan saam vir Joey en Anisha en elke ander slagoffer van misdaad in Suid-Afrika.”
Moordsake ondersoek ná vier gesinslede doodbrand
Pat Symcox, legendariese oud-Protea-speler, het sy skok en hartseer uitgespreek nadat hy en sy vrou die voorval aanskou het.
ʼn Raaisel omhul seun se dood
ʼn Tienerseun is Dinsdagoggend in ʼn Johannesburgse hospitaal dood nadat hy met ernstige beserings langs ʼn pad aangetref is.
Man meer as maand ná panga-aanval oorlede
Sy dogter het gesê die familie kan nie nou al begrafnisreëlings tref nie aangesien nadoodse ondersoek uitgevoer moet word.
Botsing buite Potch eis twee
“Hulle het reeds aan hul beserings beswyk en is op die toneel dood verklaar.”
Video: Joernalis by ANC-konferensie uitgeboender
ʼn Suid-Afrikaanse joernalis is Dinsdag glo deur ʼn veiligheidsbeampte hardhandig behandel en by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie by Nasrec in Johannesburg uitgeboender.
Twee liggame in ʼn straat in Pretoria aangetref
Die polisie in Pretoria ondersoek twee sake van moord ná verbygangers Dinsdagoggend op twee liggame in die noorde van Pretoria afgekom het.