Die aanlyn verkoper Amazon het vandag amptelik sy virtuele deure in Suid-Afrika geopen.
Minder as helfte van jonges gaan stem – opname
Dít nadat ’n ingenome Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in Maart aangekondig het dat jonges vanjaar se kieslys oorheers.
George: Nog een dood; soektog duur voort
Reddingswerkers soek onverpoos voort na oorlewendes.
Shell onttrek aan SA en dis ANC, EFF se skuld, sê DA
Die DA sê die oliereus onttrek hom aan Suid-Afrika weens die “onherbergsame omgewing” wat deur die ANC-regering bevorder word en die moontlikheid van ’n oordeelsdag-koalisie.
Só moet gesondheidstelsel in SA lyk
Roodt se voorstel behels onder meer dat wetgewing ingestel word wat lidmaatskap van ’n mediese fonds verpligtend maak vir alle Suid-Afrikaners.
SA se ‘selfie’-polisieman in sop oor foto’s
Devan Cox het die afgelope maande ʼn groot aanhang gekry nadat hy foto’s van homself in polisie-uniform op sosiale media gedeel het.
Groot kommer ná vier van skool glo eie lewe neem
Ondersteuningspanne is na die skool gestuur om berading te verskaf en dié beradingsdienste sal ook aan die betrokke gesinne gebied word.
Beurtkrag-blaaskans ‘niks met verkiesing te doen’
Hy meen dit wys dat Eskom se kragstasies “op hul eie hardloop en beter presteer” en dat “ons oor die hond se stert is”.
Dodetal styg ná gebou in George ineenstort
Volgens die munisipaliteit werk drie reddingspersoneel-spanne op drie verskillende gebiede binne die terrein om na nog mense te soek wat in die puin vasgekeer is.
Kosmos-skieter se gesondheid bly verswak
Paul Prinsloo, die sogenaamde Kosmos-skieter, het Maandag ʼn aanvullende verklaring ingedien oor hoe sy gesondheid oënskynlik agter tralies verswak.
Bloulig-beskuldigde in hof oor belastingbedrog
Die beskuldigdes het ‘n aansoek ingedien om die media te verbied om oor die saak te berig.
Hofuitspraak nie einde van die pad vir Zim-boere
Vandag se uitspraak bepaal dat slagoffers nie skadevergoeding van die Suid-Afrikaanse regering kan eis wat hulle weens die Suid-Afrikaanse regering se irrasionele en onwettige gedrag gely het nie.
Eskom hof toe oor City Power se R1 miljard-skuld
“Die munisipaliteit word deur die dispuut nie kwytgeskeld van sy wetlike verpligting om Eskom te betaal nie.”
Brandende landsvlag in DA-advertensie veroordeel
“Die Suid-Afrikaanse vlag simboliseer eenheid in ons diversiteit en die hoop en strewe van ons land. As bewaarder van alle nasionale simbole, insluitend ons landsvlag, veroordeel ek die DA se advertensie ten sterkste.”
Vrou gevonnis ná sy perde laat ly
Die klagte teen haar spruit uit haar optrede om die diere tot so ʼn mate te druk – sonder die nodige voeding en opleiding – met die uitsluitlike doel om met hulle aan sport deel te neem.
Tragedie tref George toe gebou ineenstort
Reddingswerk duur voort om persone, wat onder puin vasgekeer is, te bevry.
Lang uitstel in Klerksdorp-moordsaak
Wernich Botha het Maandag betreklik kalm in die hof voorgekom en is deur ʼn groep familielede en vriende ondersteun.
Patoloog getuig oor tweejarige se beserings voor sy sterf
Die patoloog het aan die hof gesê dat dié wonde egter nie die oorsaak van die kind se dood was nie, maar wel verwurging. Die waarskynlikste afleiding, gegrond op die plasing van die wonde aan die peuter se nek, was dat iemand haar gegryp en gewurg het.
26 munisipaliteite strafregtelik verkla oor rioolstortings
ActionSA sê egter dit is nie genoeg om munisipaliteite net strafregtelik aan te kla nie. “Plaas hulle onder administrasie,” sê dié party.
SA se 4×400-manne kwalifiseer vir Spele
Die Wêreldaflosbyeenkoms in die Bahamas het Suid-Afrika se eerste medalje opgelewer sedert Yokohama in 2019, toe die mans-4×400 m-span silwer gewen het.