“Die ekonomie is reeds stram en die werkloosheidsyfer is al meer as 27%. Deur elektrisiteitstariewe verder te verhoog, sal Eskom die armstes van die armes ekonomies nog verder benadeel.”
Polisiemoordenaars kry swaar vonnis
Die beampte het probeer opstaan en hulp ontbied, maar is ʼn paar meter vanwaar hy aangeval is aan sy beserings dood.
Blitspatrollie betrap mans met AK-47’s en ander wapens
“Die bestuurder van die voertuig het roekeloos bestuur en teen ʼn hoë spoed op die N3-Noord in die rigting van Pretoria gejaag.”
Vermeende renosterstropers se planne in die wiele gery
Die polisie is in kennis gestel van twee mans met skietwonde wat behandeling by ʼn hospitaal in Odendaalsrus gaan soek het.
Talle vrae ná Jhb-man dood gevind word
“Beeldmateriaal van veiligheidskameras wys hoe Edward om die dieretuinmeer draf. Dit is nie heeltemal duidelik of hy draf of wat nie, maar hy loop nie. Hy het nie skoene aan nie.”
Dokter wat uit vergoedingsfonds steel, gevonnis
ʼn Mediese dokter wat die departement van arbeid se vergoedingsfonds uit nagenoeg R400 000 geswendel het, is gevonnis.
Polisiereservis tydens patrolliediens doodgeskiet
ʼn 42-jarige polisiereservis is Woensdagaand doodgeskiet toe hy op ʼn gewapende roof by ʼn supermark gereageer het.
Jong man sterf in motorfietsbotsing
ʼn Jong motorfietsryer is Woensdagmiddag in ʼn ongeluk op die N2-snelweg dood.
Verdagtes blaas kluis én OTM oop, vlug met baie geld
Daar het ʼn skietgeveg tussen veiligheidswagte en die verdagtes uitgebreek.
Betogers maak amok in Pretoria
Motoriste en inwoners van Pretoria word versoek om versigtig te wees weens betogers wat die strate van die stad ingevaar het.
Dieretuin-staking: Hof tree in
Die hof het sy stem dik gemaak teen sommige werkers wat die naweek te midde van die skoolvakansie op ʼn staking by die Nasionale Dieretuin in Pretoria gegaan het, om hulself in toom te hou.
Klagtes oor rassekwotas in netbal onder die loep
Amptelike klagtes teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse netbal is by die Internasionale Netbalfederasie (INF) se hoofkantoor in Engeland ingedien.
Man sterf toe motor brand
Die polisie in Tzaneen doen ʼn geregtelike doodsondersoek nadat ʼn 36-jarige werknemer van ʼn plaaslike bank aangetref is in ʼn brandende motor.
Afrikaanse skole minder maar sterker
“Dit gaan goed met Afrikaanse skole. Hulle is wel minder, maar hulle is groter en Afrikaanse wêreldklasonderrig is steeds moontlik.”
Trane vloei toe bendelede gevonnis word
Skokkende statistiek is deur lt.kol. Mike Grobler, hoof van die provinsiale bende-ondersoekeenheid, tydens die hofsaak bekend gemaak.
Cosatu benadruk steun vir Ramaphosa om ANC te lei
Cosatu en die SAKP het Zuma verbied om hul byeenkomste by te woon en beskou hom as onbevoeg om die president te wees.
Mees gesoekte verdagtes in Welkom aangekeer
Daniel Kock (45) en sy vrou, Stephanie Kock (49) is in Welkom in die Vrystaat in hegtenis geneem op aanklag van bedrog.
Polisie ondersoek bejaarde vroue se moord in Germiston
Twee bejaarde vroue, ʼn ma en ʼn dogter onderskeidelik 70 en 91 jaar oud, is Woensdag by hul huis in Lambton, Germiston vermoor.
Seun (13) se tiende operasie slaag; ouers pleit steeds
“Sy ouers is geweldig dankbaar vir al die ondersteuning en gebede; dit het hul kind se lewe gered. Hulle staar egter nou weer ʼn finansiële krisis in die gesig, en pleit om hulp van weldoeners om hul kind in die hospitaal te hou,” sê sy.
Man dood ná hy van polisie probeer vlug
ʼn 30-jarige man het homself glo doodgeskiet toe die Gautengse polisie hom agternagesit het nadat hy ʼn senior speurder geskiet het.