Sedert die uitbreking van Covid-19 het mense wêreldwyd tuisgemaakte mediese gesigsmaskers begin maak in ʼn poging om die verspreiding van die virus hok te slaan. So lyk dié broodnodige maskers.
Covid-19-samevatting: Boris Johnson toets positief
In SA het nog ’n student aan die Universiteit van Kaapstad Covid-19 opgedoen.
Covid-19-samevatting: VSA nou nuwe episentrum
In Suid-Afrika het duisende maatskappye registreer as noodsaaklike dienste.
Afrika-Unie staan saam oor Covid-19
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagmiddag ook ʼn spesiale virtuele vergadering van die G20-beraad bygewoon.
Die wêreld in foto’s – 26 Maart 2020
Só lyk dié antieke wonderland wat die Nuwe Testament in herinnering roep.
Reisigers in haglike kwarantynfasiliteit gedwing
“Al die krane was droog, die kamers was vuil, die matrasse het sleg geruik en die gordyne was geskeur.”
Gestrande SA’ners in Marokko
’n Groep Suid-Afrikaners is gestrand in Marokko weens die algehele landswye afsondering.
Die (antieke) wêreld in foto’s – 25 Maart 2020
Só lyk dié antieke wonderland wat die dae van koningin Cleopatra in herinnering roep.
Covid-19-samevatting: Prins Charles toets positief
Die prins het koningin Elizabeth, sy ma, sowat twee weke gelede gesien.
Covid-19: Só lyk gevalle wêreldwyd
Indië sal Woensdag met die grootste staat van afsondering in die wêreld begin.
Covid-19-samevatting: Laaste SA’ners terug uit Wuhan
Die groep Suid-Afrikaners van Wuhan by The Ranch Hotel buite Polokwane gaan hierdie naweek hul laaste toetse ondergaan.
Dit is amptelik: Olimpiese Spele vind nie vanjaar plaas
Die Olimpiese vlam moet egter steeds die lig aan die einde van ’n donker tonnel vir alle mense wees.
Asterix-kunstenaar sterf op 92
Albert Uderzo, Frankryk se bekendste tekenprentkunstenaar wat die karakters vir die Asterix-boekereeks geteken het, is oorlede.
Die wêreld in foto’s – 24 Maart 2020
Daar is een soort toeris wat vreesloos die strate van Japan aandurf. Só lyk dié makkers.
Rihanna skenk miljoene om Covid-19 te beveg
“Dit maak nie saak wie jy is en waar jy vandaan kom nie, hierdie pandemie raak ons almal.”
Covid-19-samevatting: ‘Dis-Chem perk klante in’
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) waarsku dat die Covid-19-pandemie versnel met meer as 300 000 gevalle oor die hele wêreld aangemeld.
Swartrenoster-bevolking neem toe
Die Wêreldbewaringsunie (IUCN) het gesê die getal kritiek bedreigde wilde swartrenosters het die afgelope ses jaar toegeneem.
Steeds geen besluit oor Olimpiese Spele
Kanada was Sondag die eerste groot land wat reeds uit die somer- en winter- Olimpiese en Paralimpiese Spele onttrek het. Die land versoek dat die Spele vir minstens ʼn jaar uitgestel moet word.
Hofsaak oor Vlug MH17 uitgestel
ʼn Hof in Nederland het die hofsaak oor Vlug MH17, wat in Julie 2014 met 298 persone aan boord neergestort het, tot later vanjaar uitgestel.
Die wêreld in foto’s – 23 Maart 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 is nie net vlees en bloed met mediese gesigsmaskers toegerus nie.