Sy is glo veral bekommerd oor die veiligheid van haar 94-jarige ouma.
Die wêreld in foto’s – 2 April 2020
Te midde van wêreldwye paniek het die veiligheidsmagte van Indië die geleentheid gebruik om bewustheid te skep oor Covid-19. Só lyk die kreatiewe eindproduk.
Covid-19-samevatting: Zwelinzima Vavi toets positief
Die Universiteit van Kaapstad het intussen sy sesde bevestigde geval Covid-19 aangemeld.
Covid-19-samevatting: Kliniek gesluit ná verpleegster positief toets
Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is vol lof vir Ramaphosa se leierskap te midde van die Covid-19-pandemie.
Wimbledon gekanselleer
Dit is die eerste keer sedert die Tweede Wêreldoorlog dat dié tennistoernooi nie sal plaasvind nie.
Covid-19-samevatting: WhatsApp om magsmisbruik aan te meld
Die DA het Woensdag ʼn toegewyde WhatsApp-nommer en e-posadres bekend gemaak wat die publiek kan gebruik om aanranding, mishandeling en omkopery deur wetstoepassers aan te meld.
Die wêreld in foto’s – 1 April 2020
Só benut inwoners van Spanje dié tydperk van afsondering.
Die wêreld en Covid-19: So lyk gevalle, sterftes
Talle lande het reeds algehele landswye afsondering ingestel. Bedrywighede in die VSA, die episentrum van die virus, gaan egter plek-plek voort.
Gestrande SA’ners oorsee vertel hoe dit met hulle gaan
Ten spyte van die desperate situasie waarin baie van hierdie Suid-Afrikaners hulle bevind, word daar ook mooi stories vertel oor hoe daar in die buiteland deur wildvreemdelinge na hulle omgesien word.
Gestrande SA’ners mag terugkeer, sê Mbalula
Gestrande Suid-Afrikaners mag gedurende die algehele landwye afsondering na Suid-Afrika terugkeer.
Die wêreld in foto’s – 31 Maart 2020
Só lyk ʼn land wat dié tydperk van afsondering volhou.
Skaars witrenoster in Kenia gebore
Dit is die tweede witrenoster wat vanjaar in Kenia gebore is
Covid-19-samevatting: Meer as 200 in NW vas
Botswana het Maandag sy eerste gevalle aangemeld, terwyl Wuhan in China geen nuwe gevalle aangemeld het nie.
Van Gogh-skildery tydens afsonderingsperiode gesteel
ʼn Skildery van Vincent van Gogh is uit ʼn museum in Nederland gesteel wat gesluit is as deel van die land se pogings om die koronavirus-pandemie te beheer.
Drie weke lange afsondering begin in Zimbabwe, Lesotho
Algehele landswye afsondering het Maandag in Zimbabwe en Lesotho begin om die verspreiding van die koronavirus (Covid-19) te beperk.
Die wêreld in foto’s – 30 Maart 2020
Só lyk die kleinste land ter wêreld wat ook die setel van die Rooms-Katolieke Kerk is.
Covid-19 in Amerika: ‘100 000 tot 200 000 kan sterf’
Pres. Donald Trump het intussen Sondag aangekondig dat hy die landwye sosiale distansiëring-riglyne vir nog 30 dae sal uitbrei.
Covid-19-samevatting: Een vas oor fopnuus op sosiale media
Nieu-Seeland het intussen sy eerste sterfte aangemeld.
Foto’s: Tornado tref Amerikaanse deelstaat
Geboue was egter ten tyde van die tornado gesluit om die verspreiding van die nuwe koronavirus te beperk.
Só lyk gevalle, sterftes in die buiteland
Italië het Vrydag 969 sterfgevalle aangemeld. Die situasie in Suid-Korea lyk egter bemoedigend.