Die storm dreig om New York onder byna twee voet (sowat 60 cm) se sneeu te begrawe.
Betogings in Portland toe Biden ingesweer word
“’n Kultuur van kriminaliteit” heers na bewering in Portland in die Amerikaanse deelstaat Oregon weens voortdurende onluste in dié stad.
Sanksies teen vier Zimbabwiese regeringshoës
“Die sanksies teiken senior mense in die regering en nie gewone Zimbabwiërs nie.”
Oorsaak van talle pelikaanvrektes in Senegal bekend
Honderde pelikane het vroeër in Januarie in die park gevrek.
Staatsgreep in Mianmar; Aung San Suu Kyi aangehou
Die weermag in Mianmar regverdig die staatsgreep deur bewerings van “grootskaalse ongerymdhede” tydens verlede jaar se demokratiese verkiesing.
Australiër oorleef struweling met krokodil
“Hy het daarin geslaag om sy kop uit die dier se bek te kry en die kake het op sy linkervoorvinger toegemaak.”
‘Heilige Woude’ kan klimaatsverandering bekamp
“ʼn Stuk woud so groot soos ʼn rugbyveld kan al die koolsuurgas verwyder wat deur ʼn kragstasie vrygestel word.”
Botticelli-portret verkoop vir R1,3 miljard
Die prys van etlike miljoene dollar vestig die skildery as een van die belangrikste kunswerke wat nog ooit opgeveil is.
Foto’s: Eloise eis talle lewens
Honderdduisende mense is deur die sikloon geraak en tienduisende hektaar landbougrond het verspoel.
Die wêreld in foto’s – 29 Januarie 2021
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Dié lande hanteer pandemie die beste, slegste
Luidens die verslag het Suid-Afrika ook nie tot dusver te waffers gevaar in sy bestuur van die pandemie nie.
Senegal-voëlpark sluit ná honderde pelikane vrek
Altesaam 740 jong en volwasse pelikane is Vrydag dood in die Djoudj National Bird Sanctuary aangetref.
Olimpiese Spele: Eerste toetsbyeenkoms waarskynlik uitgestel
Kommer bestaan steeds of vanjaar se Olimpiese Spele in Tokio gaan voortgaan.
$17 miljoen vir Weinstein-slagoffers
ʼn Uitbetaling van $17 miljoen (meer as R256 miljoen) is goedgekeur aan vroue wat die voormalige rolprentvervaardiger Harvey Weinstein beskuldig het van seksuele aanranding.
Bill Gates maak plase bymekaar
Vandag is Bill Gates die grootste eienaar van landbougrond in die VSA. Hy besit ʼn allemintige 97 934 hektaar bewerkbare grond.
Klag teen Trump by senaat ingedien
Só lui die klag teen oudpres. Donald Trump wat Maandag by die senaat ingedien is.
VSA stel reisverbod teen SA in
Die VSA het soos vermoed Suid-Afrika se naam gevoeg by dié van lande wat nie toegelaat word om tans na Amerika te reis nie.
Tweede golf sprinkane tref Oos-Afrika
Die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) het Maandag aangekondig Oos-Afrika is die afgelope paar weke deur ʼn tweede golf sprinkaanplae getref.
4 spelers, president van sokkerklub dood in vliegongeluk
Die vliegtuig het neergestort kort nadat dit opgestyg het.
Meer as 3 000 betogers vas in Rusland; Kremlin kap na VSA
Meer as 3 000 betogers is Saterdag tydens betogings reg oor die land in hegtenis geneem en talle is beseer nadat hulle met die polisie in Moskou slaags geraak het.