Die fokus gaan veral op die spronge wees wanneer die wêreld se voorste atlete mekaar takel.
Atletiek: Suid-Afrika kies 40 atlete vir die wêreldbeker
Atletiek Suid-Afrika het ʼn sterk span van 40 atlete aangewys wat Suid-Afrika in Julie by die eerste Atletiekwêreldbeker in Londen sal verteenwoordig.
Atletiek: Ons verspringers stel teleur
Die sesde byeenkoms in die Diamantliga-reeks is Sondag in Stockholm, Swede aangebied. Vier Suid-Afrikaners was in aksie.
Atletiek: Caster bly die koningin van die 800 meter
Twee Suid-Afrikaners het Suid-Afrika in Noorweë verteenwoordig naamlik Carina Horn en Caster Semenya.
Atletiek: Caster jaag nóg goud
Die vyfde byeenkoms in die Diamantliga-reeks word Donderdag in Oslo in Noorweë aangebied.
Atletiek: Twee medaljes vir Suid-Afrika
Die vierde byeenkoms in die Diamantliga-reeks is Donderdag in Italië afgehandel.
Atletiek: Verspringers sal Caster moet nadoen
Die vierde byeenkoms in die Diamantligareeks word Donderdag in Rome, Italië, aangebied. Caster Semenya spog reeds met drie goue medaljes in die drie afgehandelde byeenkomste.
Atletiek: Nog goud vir Caster en Suid-Afrika
Die derde byeenkoms in die Diamantliga-reeks is Saterdag in Eugene, in die VSA, aangebied. Caster Semanya het haar derde goue medalje van die reeks verower toe sy goud vir Suid-Afrika in die 800 m gewen het.
Atletiek: Nog rekords vir SA
Die eerste twee Diamantliga-byeenkomste het twee splinternuwe SA rekords en twee goue medaljes vir Suid-Afrika opgelewer.
Atletiek: Wat van nog ʼn Suid-Afrikaanse rekord?
Dié week sal vier Suid-Afrikaners hul staal by die tweede byeenkoms van die reeks toon.
SA rekords spat in Doha vir Caster en Carina
Twee Suid-Afrikaanse vroue het die kollig gesteel en splinternuwe SA rekords opgestel.
Diamantliga se atlete begin dán skitter
Verskeie Wêreld- en Olimpiese kampioene, wat die room van baan- en veldatlete insluit, sal in aksie wees.
Kritiek teen nuwe regulasies ‘wat Caster teiken’
“Ons doen ’n beroep op die regering om die onregverdige en blatant rassistiese poging teen te staan en dit ter syde te laat stel.”
Gestremdheid kry dié jong atleet nie onder
“Dit wat met my gebeur het, kon baie erger gewees het.”
Statebondspele: SA spog met sóveel medaljes
Suid-Afrika ryg behoorlik die medaljes in op die 21ste Statebondspele.
Statebondspele: Nóg medaljes vir SA; rekords spat
Suid-Afrika het teen Dinsdagmiddag reeds 21 medaljes (9-6-6) op die 21ste Statebondspele ingeryg.
Slegte nuus vir SA kort voor Statebondspele
Die Statebondspele begin aanstaande Woensdag aan die Australiese Gouekus.
Spoedvrate laat die rekords spat!
Verskeie nasionale rekords het tydens vanjaar se Suid-Afrikaanse Senior Atletiekkampioenskappe in Pretoria in die slag gebly.
Drie rekords spat by SA’s
Drie nasionale rekords het op dag een van die Suid-Afrikaanse Senior Atletiekkampioenskappe in Pretoria gespat.
Room van atlete byeen by Tukkies
Die byeenkoms strek oor drie dae en die room van ons atlete sal in aksie wees.