Sprong van oor die 8 m maak van hom atletiekbloubloed.
Hekkies-held nou ’n dosent
“Vir 17 jaar was atletiek my lewe: Ek het atletiek geëet, gedrink en geslaap.”
Van hospitaalbed tot 100 m-kampioen
Daar is vir Nathan Pretorius gesê hy sal nie weer kan loop nie. Vandag is hy ’n provinsiale kampioen: in die 100 m!
Ommeswaai oor transformasie in skoleatletiek
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het ʼn ommeswaai gemaak rakende strenger transformasieteikens in skoleatletiek.
DA sê oor transformasieteikens vir skole-atletiek
“Transformasie in sport is geensins onderhandelbaar, maar kwotas is nié die antwoord nie.”
Ewie Cronje – Onbesonge held en mentor van vele
Ek sal Ewie Cronje altyd onthou as die toonbeeld van toewyding aan sport, wat sy alles gegee het vir sportmanne en -vroue en wat elke individu met wie hy te doen gekry het, se lewe onherroeplik geraak het.
Semenya-uitspraak sal verreikende gevolge hê
Die internasionale hof vir sportarbitrasie (CAS) in Switserland het Maandag die saak begin aanhoor tussen Caster Semenya en die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF).
Herbert: ‘Ek onthou die nag in Sydney asof dit gister was’
Llewellyn Herbert was een van SA se top-atlete en deesdae is hy ’n kommersiële agent vir Outsurance.
Sportiewe kragpaar skitter vir UJ
Dié sportiewe duo se reeks indrukwekkende prestasies is ʼn bewys dat dit nie noodwendig teenoorgesteldes is wat mekaar aantrek nie.
Atletiek: SA gaps 2 van die 32 titels
Caster Semenya en Luvo Manyonga was weer Suid-Afrika se uitblinkers.
Vandag se sportnuus
Die Goue Leeus Rugby-Unie het aangekondig dat hul president, Kevin de Klerk, gaan uittree.
Atletiek: Groot geld en diamant-trofee vir elke wenner
Die twee finale byeenkomste van die Internasionale Diamantliga-reeks word Donderdag en Vrydag aangebied.
Atletiek: Manyonga wen verspot maklik
Die drievoudige wêreldkampioen en dubbel Olimpiese-kampioen, Caster Semenya, was toe nie in aksie in die 1500 m vir vroue nie.
Atletiek: Caster is een van die groot trekpleisters
Verskeie Suid-Afrikaners sal Saterdag in aksie wees.
Afrika-atletiekkampioenskappe: SA presteer op en van die baan af
Tydens die kampioenskap is twee Suid-Afrikaners in Afrika se heldesaal opgeneem.
SA’ners skitter by Diamantliga
Die twee verspringers het die kollig gesteel tydens die tweede dag van die 11de ronde van die reeks.
SA se atlete presteer oorsee
Talle van Suid-Afrika se atlete het die naweek uitstekend presteer by internasionale byeenkomste.
Nuwe 1 000 m-rekord vir Semenya
Caster Semenya het Vrydagaand in die Diamantliga-reeks in Rabat, Marokko, haar Suid-Afrikaanse rekord in die 1 000 m verbeter.
Atletiek: Caster onder druk
Daar is drie atlete wat met beter tye as Caster spog.
Caster raak net al hoe beter
Suid-Afrika se Caster Semenya het weer die kollig gesteel.