Griekwas en Cheetahs het hul wedstryde gewen.
Bokke vs. Argentinië: Dankie, Nkosi!
Baie eksperimente, maar die verdediging en S’bu is die regte antwoorde.
All Blacks skakel oor na hoër rat teen Wallabies
Daar is min dinge gevaarliker as ʼn gewonde dier. Dit het die Wallabies Saterdag op Edenpark in Auckland tot hul spyt agtergekom toe hulle deur die All Blacks in die tweede Bledisloe-rugbytoets verniel is.
Nuwe kaptein vol moed om Argentinië te pak
Schalk Brits (38) sal vandag as die nuwe kaptein die Springbokke lei in die toets teen Argentinië op Loftus Versfeld.
Ernie se liefdadigheidsorganisasie samel al meer as R759 miljoen in
“Wanneer jou kind outisties is, verander jou lewe heeltemal.”
SA hokkiespanne mik vir Olimpiese Spele
Mans klop Ghana 9 – 1, terwyl vroue vir Namibië ore aansit.
Nkwe sal in Indië elke ongelowige Thomas wil laat glo
“Ek is baie opgewonde en ek sien uit na die toer.”
Spanfoto: Bokke vol glimlagte voor Argentynse toets
Die Bokke speel môre om 17:05 in hul laaste toets voor die WB-veldtog begin.
Vandag se sportnuus
Aussie-media sê All Blacks is “pensionarisse”.
All Blacks-breier lê snoeiskêr in
Hansen soek ’n 200%-verbetering.
Protea-spelers bly skitter in Australië
Suid-Afrikaners se spanne wen in Aussie-netbalreeks.
Kaapstad gaan ’n driekamp aanbied!
Novembermaand kan jy swem, fietstrap en draf in die Moederstad.
Internasionale supersterre maak gereed vir plaaslike blitsreeks
AB, Gayle, Hales en Roy is deel van die aksie.
Vandag se sportnuus
Kolisi maak sy terugkeer, maar kan dalk reeds voor rustyd vervang word.
Holtzhausen kondig haar netbal-uittrede aan
“Daar is maar baie gemengde gevoelens in my hart as ek eerlik moet wees.”
Bokke weer terug in Pretoria
Proudfoot: “Hierdie wedstryd is net so belangrik soos ons eerste Rugbykampioenskap-kragmeting teen Australië.”
Bokke sal hul staal moet wys sonder Swys
Swys de Bruin bedank as Bokke se aanval-ghoeroe.
Groot eer val AB te beurt
“Om ’n lid te wees is natuurlik ’n groot eer en dit is ’n hengse kompliment vir die wyse waarop ek my krieket gespeel het en myself óp en ván die veld gedra het.”
Vandag se sportnuus
SA Skole klop Argentyne ook op ’n drafstap.
Peyper sal sy 50ste toets by Wêreldbeker blaas
ʼn Fransman sal in beheer van die Springbokke All Blacks-kragmeting wees.