In dié episode word BMW se fantastiese M2 CS in die gietende reën na Redstar Raceway geneem vir ‘n paar pylvakrenne teen die puik Suzuki Swift Sport.
Alles vir die sleutelwoord "BMW"
Nuwe BMW-luikrug het GTI in sy visier
BMW se 128ti is ʼn welkome mededinger in dié segment.
BMW se F 900 XR nie sonder foute
Die BMW F 900 XR het ’n paar tekortkominge, maar vir ’n fiets waarop ek nostalgies kon raak, was hy in die kol, skryf Brian Cheyne.
BMW 4-reeks: skoonheid of ondier?
Daar is by die internasionale bekendstelling behoorlik op sosiale media uitgevaar oor hoe lelik die voertuig is. Brendon Staniforth gee sy indrukke.
Wielie2Wiele ry met BMW se nuwe 4-reeks en opgeknapte Kia Rio
Hierdie week vir Wiele2Wiele rol die wiele saam met Ford SA om ‘n verskil te maak met hulle “RangeHER Drives with a Mission”-projek. Hulle gaan ry ook met BMW se nuwe 4-reeks en Kia se opgeknapte Rio.
BMW se nuwe modelle vir 2021 is hier!
Tradisioneel, hierdie tyd van die jaar, is al wat ’n joernalis is by EICMA in Milaan. Dit is dié geleentheid van die jaar waar motorfietsvervaardigers skarrel vir hul plekkie in die kollig.
BMW F 900 R – Gemanierde kaalfiets
Een eienskap van die F 900 R wat my egter die grootse plesier verskaf het, was die enjin se klank.
BMW R 18 – Bielie van ’n bokser
Die BMW R18 is ’n ongelooflike mooi motorfiets om na te kyk en bewonder, maar ek het baie meer verwag van die ryervaring, skryf Brian Cheyne.
Baba in reeks heel lekkerste
Dis ʼn pragtige wa, met leer en luuksheid in oorvloed.
BMW se nuweling vir die jonger mark
BMW het sy nuwe 2-reeks- Gran Coupé met ontwerp as die hoofdoel vervaardig.
ʼn Kopskuif in krag en wat fisiek moontlik is
Daar is min karre wat deesdae kan versnel soos die BMW M8 Competition.
ʼn Vuurwa op stelte…
Ons het onlangs ʼn BMW X4M getoets. Die X4M los my met ietwat van ʼn penarie, skryf Brendon Staniforth.
3 nuwe BMW-motorfietsmodelle bekend gestel
BMW het ons genooi om ’n roete te kom ry met die nuwe fietse en ons ’n verrassing of twee belowe.
‘n Nuwe nis …
Die BMW 218i het my op verskeie vlakke verbaas.
BMW se stryd van die titane!
Maroela Media was onlangs by die bekendstelling van BMW se verskriklike X5 en X6 M Competition.
ʼn Fantastiese nuwe era
Hier en daar is vervaardigers wat al ver gevorder is met hul elektriese en hibridiese produkte, maar party is ver agter, skryf Brendon Staniforth.
Twee vuurwaens … kan Volkswagen die BMW klop?
Maroela Media het die Volkswagen Golf R met die BMW X2 M35i vergelyk.
Kaalfiets met karakter
Dit is ’n ongelooflike lekker fiets om mee te ry en ek sal dag in en dag uit kan pendel met hom, skryf Brian Cheyne.
Is dié BMW die lekkerste een in die reeks?
Nie té lig in die broek nie, maar ook nie ʼn vuurvreter nie.
Ses sitplekke die oplossing
Ek dink BMW het die perfekte oplossing vir dié korona-storie.