Alan van der Merwe, die Suid-Afrikaans gebore renjaer en nou amptelike bestuurder van die mediese voertuig by F1, was binne sekondes op die toneel: “Ons het in 12 jaar nog nie soveel vlamme gesien nie.”
Alles vir die sleutelwoord "F1"
F1-seisoen sal weer in Australië begin
“Soos ons vroeër reeds gesê het, verwag ons dat toeskouers vir die 2021-seisoen kan terugkeer.”
Russiese Grand Prix: Bottas bo ná Hamilton gestraf word
Hamilton het nou tien strafpunte op sy renlisensie en as hy voor die einde van die jaar met nog twee punte gestraf word, sal hy ʼn volgende ren misloop.
Video: Kyk hoe ry Mick sy pa se Ferrari
“Ek dink daar is ’n moontlikheid dat hy volgende jaar by F1-wedrenne in aksie kan wees.”
Mick Schumacher gaan in sy pa se Ferrari jaag
“Dit sal ’n gepaste huldeblyk aan Scuderia se suksesvolste motor en bestuurder wees,” het Ferrari in ’n verklaring gesê.
Oud Mercedes-baas loof Hamilton, maar sê motor maak ’n verskil
“Michael was nooit deel van só ’n superieure omgewing nie. Verder het hy ook nooit met só ’n motor soos Lewis se Mercedes gejaag nie – dit is werklik ongeëwenaarde tegnologie.”
Hamilton is vol lof vir Schumacher
“Michael was ’n uitstekende atleet en bestuurder en ek is baie geëerd dat my naam saam met syne, Ayrton Senna en Juan Manuel Fangio genoem word.”
Warm onder die kraag: Ontstoke Bottas sweet glo 3 kg weg
“Hierdie swart renpakke is deksels warm!”
Nog ’n rekord tuimel voor Hamilton
Ná al die opwinding en drama in Sondag se MotoGP-motorfietsren in Spielberg was die tafel gedek vir die Spaanse Formule Een-Grand Prix in Barcelona, maar dit het baie sleg daarby afgesteek.
Ferrari se Leclerc en ander buig nie die knie
Die belowende Ferrari-renjaer Charles Leclerc was een van sewe F1-sterre wat nie die knie ter ondersteuning van die Black Lives Matter-beweging (BLM) gebuig het nie.
Britse Grand Prix: Lekband kon Hamilton nie keer; Bottas wel
Vir byna 90 minute was daar Sondag kwalik enige opwinding in die Britse Formule Een-Grand Prix op Silverstone.
Hamilton kap F1-legendes oor ‘onkunde’
“Ek het baie respek vir Lewis, maar is dit nodig om militant te word?”