Intussen het Lewis Hamilton hom as sy beste spanmaat ooit bestempel.
Alles vir die sleutelwoord "F1"
Vyf in ’n ry vir Red Bull kan by Mercedes spook
“Nou ervaar Mercedes en Lewis eerstehands wat Red Bull en Max al die jare moes deurmaak. Hulle moet nou bontstaan om aan almal te verduidelik waarom hulle nie gewen het nie.”
Australiese F1-wedren wéér van die baan
“Hoewel dit hartseer is dat ons nie hierdie seisoen in Australië kan jaag nie, is ons vol vertroue dat ons 23 wedrenne vanjaar sal kan aanbied.”
Verstappen wen voor ’n see van oranje ondersteuners
Dan het Valtteri Bottas en Lando Norris vir Lewis Hamilton weg van die podium gehou.
Mick dalk na Alfa Romeo?
“Ek het nog nie veel aandag aan volgende jaar geskenk nie en ons wag maar om te kyk wat gebeur.”
Verstappen gee Red Bull vlerke
Die ervare Lewis Hamilton het alles in sy vermoë gedoen om sy Red Bull-teenstander te vang, maar hy moes amper magteloos toekyk hoe Verstappen sy voorsprong met byna elke ronde rek.
Wolff dankbaar Bottas is g’n mak lammetjie
“Ek is mal daaroor dat hy nou sê wat hom pla en dinge nie vir homself hou nie.”
Verstappen laat Hamilton in doodsnikke bloos
Dit was ’n derde agtereenvolgende sege vir die Red Bull-span.
Haas-baas sê Max kan titel wen
“Mercedes maak nou foute, want hulle is onder druk en moet meer kanse as vantevore waag.”
Mercedes: ‘Azerbeidjan was pynlik om te aanskou’
“Dit was een van die taaiste oomblikke waarin ek myself in ’n lang tyd bevind het,” het Lewis Hamilton ná die afloop van die wedren gesê.
Pérez wen dramatiese wedren vir Red Bull
Kyk, selfs die beste draaiboekskrywer in Hollywood sou gesukkel het om met soveel drama vorendag te kom as wat vandag in Azerbeidjan afgespeel het.
Niemand weet hoe haastig Mick werklik is
“Ek is egter baie bly om te sien dat Mick goed agter die stuur vertoon. Hy sit gereeld vir sy spanmaat ore aan, maar hy maak ook ’n paar foute.”
Hamilton bring hulde aan George Floyd
“Rus in vrede, George Floyd. Jou tyd hier op aarde is heeltemal te kort geknip, maar jou nalatenskap sal vir ewig duur.”
Verstappen: ‘Dade tel meer as woorde’
Die Monaco-terugslag moet vir Hamilton moeilik wees, veral nadat hy voor die wedren aangevoer het dat Verstappen knaend probeer om ’n punt te bewys.
Monaco Grand Prix: Verstappen stamp Hamilton van troon af
Dit gebeur nie aldag nie dat die Mercedes-renspan op sy herrie kry in Formule Een-renne nie.
Verstappen lag Hamilton-bewerings af
“Ek dink Max voel dat hy dalk ’n punt moet bewys. Daarteenoor is ek glad nie in dieselfde bootjie nie; ’n F1-seisoen is immers ’n marathon en nie ’n naelloop nie.”
Lando tuis agter die McLaren-stuur
“My doelwit is eenvoudig: Ek wil wedrenne wen om sodoende die F1-wêreldkampioen saam met McLaren te word,” sê die jong Engelsman nadat sy kontrak verleng is.
Corinna Schumacher wil Switserse herehuis verkoop
Die Ferrari-ster het in 2013 ernstige kopbeserings opgedoen ná ’n ski-ongeluk in die Franse Alpe en hy is juis by die Schumachers se Switserse woning versorg.
Wie het die meeste talent: Verstappen of Hamilton?
“Max beskik oor ongelooflike vaardighede. Trouens, wanneer ’n mens van suiwer talent praat, glo ek dat hy die talentvolste bestuurder in die sport se geskiedenis is,” meen Jenson Button.
Lewis glo hy kan Max nou lees
“Dit was ’n baie goeie dag. Ek het vandag baie van Max geleer; waarskynlik meer as in al die vorige wedrenne saam.”