“Toe hy slegs teen Valtteri Bottas om die wêreldtitel moes baklei, was alles klopdisselboom. Nou beland hy egter gereeld in die moeilikheid.”
Alles vir die sleutelwoord "F1"
Red Bull glimlag breed in Mexiko
“Hulle is net te vinnig,” het Lewis Hamilton gekla ná Max Verstappen en Sergio Perez in Mexiko-stad uitblink.
Max en Sergio wil in Mexiko wen
My land het my nog altyd ondersteun en dit is wonderlik om ’n motor te hê waarmee ek ’n wedren in my geboorteland kan wen.”
Wolff waarsku oor Hamilton/Verstappen-tweestryd
“Dit is nie iets wat ’n mens kan beheer nie. Sou jy verkies het dat die gladiators dinge 2 000 jaar gelede rustiger in die arena gevat het?”
Clarkson beslis ’n Verstappen-ondersteuner
Amper 7 000 mense het intussen die twiet gedeel.
Max beëindig Mercedes se VSA-oorheersing
“Dit was glad nie maklik nie – my bande was gaar – maar dit is ongelooflik om hier te wen.”
Verstappen ‘baie rustiger’ as vantevore
“Twee jaar gelede sou hy waarskynlik vir Lewis Hamilton met die vuis bygedam het.”
Hamilton nie van plan dat Russell sy kollig steel
“Ek weet dat hy vinnig gaan wees en dat daar wel kere sal wees waar hy die voortou sal neem. Ek gaan net harder werk om toe te sien dat dit nie gebeur nie.”
Verstappen steeds gunsteling om titel te wen
Christian Horner waarsku egter teen Mercedes se nuutgevonde spoed.
Tsunoda maak dinge moeilik vir Hamilton
“Ek wil hê Max Verstappen moet die titel wen.”
Vettel meen jong Schumacher het ’n blink toekoms
“Dit is alombekend dat Haas die swakste renmotor is. Ek haal my hoed vir Mick af omdat hy kalm en gemotiveerd in só ’n moeilike situasie bly.”
‘Verstappen laat my aan Senna dink’
F1-spanbaas meen dat daar ooreenkomste tussen Max Verstappen en die legendariese Ayrton Senna is.
Alonso sê podium het vir hom gewink
“Die motor het omtrent op die baan gevlieg en ek het gedink dat ’n podiumplek moontlik was, en dit boonop op meriete.”
Selfs Hamilton is beïndruk met Verstappen se eindpoging
“Dit is ’n merkwaardige vertoning om van laaste na tweede te vorder. Hierdie Red Bull-renmotors is só vinnig.”
Hamilton wen sy 100ste wedren
Max Verstappen, wat in die 20ste plek weggespring het, het tweede klaargemaak.
Vonke kan weer in Rusland spat
“Lewis weet hoe aggressief Max kan bestuur en hy sal ongetwyfeld vuur met vuur beveg.”
Ralf reken Lewis maak soms die pap té dik aan
“Ek dink Lewis was dalk ’n bietjie oordramaties [rakende sy nekbesering], veral wanneer jy in ag neem dat hy die volgende dag sonder enige probleme na New York gevlieg het.”
Herleef Schumacher se gloriedae in Netflix-program
“Michael het ons altyd beskerm. Nou is dit ons beurt om hom te beskerm.”
F1-kenners bevraagteken Verstappen se straf
“Wat gebeur het, is deel van die sport. As jy elke keer ’n renjaer vir so iets straf gaan hulle dit binnekort nie meer waag om mekaar verby te steek nie.”
Kyk: Verstappen en Hamilton-kruitvat ontplof in Italië
“Dit is soms beter om net weg te stap totdat ’n mens bedaar het.”