As die politici hulle ideologiese oogklappe kan afhaal, sal hulle miskien die volgende vraag kan beantwoord: “Van wanneer af is om onderskeid te kan tref, gelykstaande aan diskriminasie?”
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Swart Maandag: Wat beteken jou (ou) vlag dan, Suid-Afrika?
Die herrie rondom die ou vlag het veroorsaak dat die seer en die noodkreet nie gehoor is nie. Die gevolg is dat die ou vlag nie verban is nie, maar wel dat die stem van mense wat gemoor en gemartel word, stilgemaak is.
Man (57) op KZN-plaas vermoor
Die verdagtes het met sy vrou na ʼn kitsbank gery en haar gedwing om vir hulle geld te trek.
Man (69) stap 2 km vir hulp ná NW-plaasaanval
“Hulle het die hele yskas met vleis en al na sy bakkie gedra. Die inhoud van die koskaste is in koelbokse gepak en ook uitgedra. Ander waardevolle items soos die televisie en sy selfoon is ook gesteel,” het Prinsloo gesê.
Vrou op Limpopo-plaas vermoor
ʼn Vrou se liggaam is Vrydag op ʼn plaas in Limpopo gevind nadat sy vermoedelik verkrag is.
Rowers ‘in uniform’ slaan op plaas toe
Die Tzaneen-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes wat Vrydagaand op ʼn plaas in die omgewing toegeslaan het en ʼn man tydens ʼn rooftog geskiet het.
Bejaarde op Dundee-plaas aangeval
ʼn 85-jarige man is op ʼn plaas in die Dundee-omgewing aangeval.
Ficksburg-plaasaanval: ‘Groot genade het my kind gered’
“Hy sê vir my God het saam met hom daar baklei.”
Verdagte sterf ná Ficksburg-plaasaanval
Een van die vermeende aanvallers wat na bewering Donderdag by ʼn plaasaanval in die Ficksburg-distrik in die Vrystaat betrokke was, is in ʼn hospitaal dood.
Zuma oor plaasmoorde gevra
“Is jy bewus van die wreedheid waarmee plaasmoorde gepaardgaan?” wou dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, by pres. Jacob Zuma weet.
Plaasaanvaller swaar gestraf
Billy van Rooyen en sy skoonpa, Ronnie Lombard, is verlede jaar op hul plaas naby Vryheid doodgeskiet en twee familielede is in die aanval beseer.
Boer, vrou en tuinwerker op plaas aangeval
Die polisie het ʼn reusesoektog na die agt verdagtes, wat “gewapen en gevaarlik” is, van stapel gestuur.
Tamatieboer dood in bed aangetref
Bester is die 76ste persoon wat vanjaar op ʼn plaas vermoor is.
#SwartMaandag se dubbele standaarde
Ons durf nie toelaat dat wit ridders wat hulle beginsels laat vaar vir polities korrekte lensiesop, aan ons voorskryf waaroor ons mag kwaad wees nie.
Rusie lei glo tot boer se dood
Willem van der Westhuizen is die derde boer wat Dinsdag op ʼn plaas vermoor is.
Derde boer op een dag vermoor
Drie boere is Dinsdag in Suid-Afrika vermoor.
Dogter wil parool vir ouers se moordenaars verhoed
John (78) en Bina (76) Cross is meer as 17 jaar gelede wreed op hul plaas in die Gravelotte-omgewing in Limpopo gemartel en vermoor. WAARSKUWING: Die inhoud van die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Tweede boer vandag doodgeskiet
Nog ʼn boer is Dinsdag op ʼn plaas net buite Fochville in Gauteng doodgeskiet.
Studiefonds vir kinders van plaasmoordslagoffers
“Help ons om die geliefdes van vermoorde boere te versorg.”
Nóg ʼn boer op plaas doodgeskiet
“Daar is ʼn oop kluis in die huis gevind, maar dit is nog onduidelik of enige iets gesteel is.”