“Niemand kan verduidelik wat tydens só situasie in jou kop aangaan nie. In daardie oomblik het ek net my komberse oor my getrek en gehoop die Here beskerm my.”
Alles vir die sleutelwoord "rooftog"
Polisiemanne in hof oor beweerde gewapende rooftogte
Die twee polisielede het in die hof verskyn op aanklagte van twee gewapende rooftogte.
Bus met 49 passasiers beroof
Die polisie in Limpopo is op soek na vier verdagtes wat ʼn busbestuurder geskiet het en die passasiers van die bus van hul selfone, skoene en geld beroof het.
Twee wat in botsing sterf was rowers
Die veiligheidsbeampte van die winkel, wat ook in die rooftog vasgevang was, het by die polisiestasie inmekaargesak en gesterf toe hy ʼn verklaring wou aflê.
Man skiet rower tydens verkeerslig-rooftog
ʼn Motoris het ‘n man in die boud geskiet toe hy en twee makkers by ʼn verkeerslig in Pretoria op hom toegeslaan het.
Swaar straf vir speelgoedpistool-rooftog
ʼn 19-jarige man en sy minderjarige makker is swaar gestraf vir die “gewapende roof” van ʼn paartjie.
Nog drie verdagtes in OR-Tambo-rooftog hoor oor borgtog
Die landdros het die sterkte van die staat se saak in twyfel getrek.
Nuwe bewyse in OR Tambo-rooftog
Volgens kol. Mabina Mahlangu, die ondersoekbeampte, is Dube ʼn Zimbabwiër en onwettig in die land.
kykNET-aanbieder aangeval, beroof
Die aanbieder en ʼn student is deur rowers met houtpale geslaan en klippe bestook voordat hulle selfone gesteel is.
16 vas ná Kardashian-rooftog
Kardashian het ook vroeër vandeesmaand vir die eerste keer in die gesin se werklikheidsreeks, Keeping up with the Kardashians, haar stilte oor die rooftog verbreek.
4 vas ná diamantrooftog
Vier verdagtes is in Kimberley in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog waarin ʼn vrou en haar kleinkind aangehou is.
Vyf vas ná jaagtog van 46km
Vyf vermeende rowers het hul rieme styfgeloop by Witpan, naby Bloemhof in Noordwes.
Jhb-skrootmetaalhandelaar loop onder gewapende roof deur
ʼn Groep van 15 gewapende mans het Maandag op ʼn skrootmetaalhandelaar in Alexandra, Johannesburg, toegeslaan en die eienaar van R80 000 en twee motors beroof.
Gewapende roof by Gauteng-winkelsentrum
Selfone ter waarde van R1.5 miljoen is Donderdag tydens ‘n gewapende roof uit die Vodacom-winkel by die Hyde Park-winkelsentrum in Johannesburg gesteel.
Video: SAUK-TV-joernaliste op kamera beroof
TV-joernaliste en ʼn kameraspan van die SAUK is Dinsdagaand beroof kort voordat hulle ʼn regstreekse uitsending moes doen vanaf die Milpark-hospitaal in Johannesburg. Die voorval is op kamera vasgevang.
Vyf vas oor beplande rooftog by Mike’s Kitchen
Vyf mans is Dinsdag in Germiston in hegtenis geneem in verband met ʼn beplande rooftog by die Mike’s Kitchen in Lambton Court in die Oos-Rand.
Rowers skiet ma, suster voor seun
ʼn 14-jarige seun van Primrose, Germiston is wees gelaat nadat rowers tydens ʼn vermeende gewapende rooftog sy ma en ouer suster voor hom geskiet het.
Vermeende Gauteng-rowers beseer
Twee van drie mans wat glo ʼn supermark in Primrose aan die Oos-Rand wou beroof, is Dinsdag beseer toe hulle wou vlug.
Winkelsentrumrooftogte: Goedere eindig in Nigerië
Talle van die elektroniese goedere wat tydens die onlangse vlaag winkelsentrumrooftogte gesteel is, het in Nigerië opgeëindig, het die polisie Saterdag gesê.
Gauteng-rooftogte: 6 vas ná roof by Centurion Mall
Ses vermeende rowers is Vrydag in hegtenis geneem ná ʼn gewapende roof vroeër die oggend by ʼn selfoonwinkel by Centurion Mall in Pretoria.