“[Die slagoffer] het voor die polisiebeamptes gestaan toe die korrupte Tshwane-metropolisiebeampte hom van haar persoonlike selfoon skakel en vir haar geld vra. Tog het hulle nie ’n saak aanhangig gemaak nie.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Oplossing vir kragkrisis vorder (stadig), maar darem
Hoewel daar die afgelope tyd baie vordering gemaak is om die kragkrisis te pak, gaan dit niks beteken nie as daar nie meer netwerkkapasiteit is nie. Dié bykomende kapasiteit kom egter teen ʼn prys van R210 miljard.
Verspotte vraag, want ANC gaan ‘verkiesing ongetwyfeld wen’ – Ramaphosa
“Mense vra my dikwels: ‘Gaan julle die volgende verkiesing wen?’ Ek sê dit is ʼn baie simpel vraag.”
‘Liefdesbaba’ vir ‘BSV’ se Francois, Vanessa
“Francois het bly sê dit is ons liefdesbaba, en hy het gehoop vir ʼn seun.”
Wagner beëindig opstand; al meer vrae oor Poetin se gesag
Hoewel die aanvanklike gespanne situasie nou tot bedaring gekom het, meen kenners dat Wagner se opstand teen Poetin ook sy kwesbaarheid ontbloot het.
13 jaar om pad van (naastenby) 26 km te voltooi
Teen die huidige koers sal dit die departement van vervoer minstens agt jaar neem om die oorblywende 17 km te voltooi. Daar word geraam dat die uitgerekte projek eindelik ʼn allemintinge halfmiljard rand gaan kos.
Thriston se goue Sondag
Lawrence het hom by Ernie Els aangesluit as die enigste Suid-Afrikaners wat die toernooi kon wen en hy het van 48ste na 15de op die Road to Dubai-ranglys opgeskuif. Sy bankbalans het ook met ʼn stewige R6,3 miljoen gegroei, maar dit is nie waaroor dit gegaan het nie.
Chaos op N2 ná ongeluk, plundery
Die verkeersopeenhoping op die N2 word vererger deur ʼn groep plunderaars wat nou op die een vragmotor, wat alkohol vervoer het, toeslaan.
‘Hospitale nie speelterrein vir kriminele’
Daar was in ʼn week se tyd twee aanvalle onderskeidelik op ʼn hospitaal en ʼn kliniek in Mpumalanga.
Só lyk beurtkrag volgende week
Meer as 16 000 MW kapasiteit is tans wees onbeplande onklaarrakings nie beskikbaar nie.
R303-pad na Citrusdal weer oop ná oorstromings
Verkeer sal nog vir ʼn rukkie op ʼn grondpad ry terwyl herstelwerk voortduur.
‘Reis, hengel en braai’ nou op RPO-man se sakelys
Gerhard Schutte bestuur die Rooivleisprodusenteorganisasie nou al jare lank uiters suksesvol, maar nou is dit tyd om sy kantoor en rekenaar te verruil vir ʼn 4×4, ʼn tent en ʼn visstok. En braai gaan daar gebraai word.
Week in foto’s
Verkiesings. Konflik. Feeste. Floutes. Kyk saam na die week in foto’s.
Bemiddeling oor rassewetgewing ‘historiese deurbraak’
Bemiddeling tussen die regering en Solidariteit het in Desember verlede jaar begin om tot ʼn vergelyk te kom oor die regering se toepassing van regstellendeaksiemaatreëls – dit alles binne die raamwerk van internasionale norme en konvensies waardeur die regering gebind word.
Miljoene rande se kokaïen by Oos-Kaapse hawe gevind
Dis nog nie bekend waar die dwelms vandaan kom of waarheen dit op pad was nie.
Babanuus vir ‘Binnelanders’-aktrise
Die aktrise het die nuus gebreek met ʼn oulike foto saam met haar hond.
Wagner-rebellieleier sal Rusland verlaat ná ooreenkoms
Rusland het intussen onderneem om nie vervolging teen Yevgeny Prigozhin en sy lede in te stel nie.
Curriebeker-kampioene: Cheetahs verdien Goue Beker
Met dié oorwinning het die Cheetahs feitlik seker daarvan gemaak dat hulle weer deur die Europese base uitgenooi sal word om in Europa te speel.
Tragedie op tragedie, maar herstel wag hopelik gou vir geliefde pa
Danksy die ingryping van Johannes Stephanus Scheepers, beter bekend as Hansie, se geliefdes en selfs die DA in Gauteng blyk dit dat sy fisieke pyn binnekort gaan eindig.
Nege vas wat aanbidders glo by moskee beroof
Die aanbidders was omstreeks 12:45 by die moskee in Nkandla bymekaar, toe ʼn groot groep mans – in verskeie voertuie – die plek bestorm en mense aangehou het.