“Dit is belangrik om te onthou dat hoër fases van beurtkrag nie beteken dat die land nader aan die ineenstorting van die kragnetwerk is nie, maar slegs dat Eskom in beheer van die netwerk bly en voortdurend werk om dit stabiel te hou.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Laer inflasiekoers nie noodwendig goeie nuus
“Vandag se syfers beklemtoon die ontstellende waarheid – die armste huishoudings het die afgelope 12 maande ’n verstommende styging van 9,9% in hul lewenskoste ervaar.”
Geregtelike ondersoek na Joemat-Pettersson se dood gedoen
Die oorsaak van haar dood is egter steeds nie bekend gemaak nie.
Vrae oor omstrede R500 miljoen-tender by Eskom bly draai
In die memorandum wat Maroela Media onder oë gehad het, eis die party antwoorde oor R500 miljoen wat oor drie maande bestee is aan sekuriteitsdienste van Fidelity ná ’n beweerde geslote tenderproses.
Inflasie laagste in 13 maande
Lekkergoed en nagereg is egter die duurste in ses jaar. Uiteet is deesdae meer gewild, maar ook duurder.
Derick Hougaard speel ‘hardste game van sy lewe’
Die voormalige Springbok-losskakel is steeds bewusteloos nadat sy linkerlong drie dae gelede platgeval het.
Nog inhegtenisnemings in Thabo Bester-saak verwag
Thabo Bester en al sy medebeskuldigdes het vandeesweek weer in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Luiperd in strik: Groeiende kommer oor onwettige jag in reservate
Dit is nie die eerste roofdier wat in hierdie reservaat in ʼn strik gevang is nie. Strikke moet ook gereeld van leeus en hiënas verwyder word.
Kragkrisis, rentekoerse, inflasie vreet kleinhandelvertroue
Verbruikers kies byvoorbeeld kitskos of restaurant-etes wanneer beurtkrag ingestel word. Verbruikersbesteding aan sonpanele, omsetters en batterye knaag ook verder aan beskikbare huishoudelike inkomste.
Vermiste Bethelsdorp-vrou se liggaam gevind
Die polisie het die gruvonds Maandag omstreeks 21:00 gemaak.
Video: ‘Ons bid vir Hougaard’ – Rassie
“Ek weet nie heeltemal wat fout is nie, maar ek verstaan dit is ʼn moeilike situasie. Ons hoop net sy familie is oukei. Ons bid vir hulle.”
Video: Damian gou weer op die been
“Ons wil nie vir Handré [Pollard] en Damian [Willemse] in ʼn blik druk om reg te wees vir die eerste toets teen Australië nie. Hulle moet heeltemal gesond word sodat hulle gereed is vir die Wêreldbeker.”
Kan openbare skole selfstandig, onafhanklik wees?
Dit het onlangs onder verskeie openbare skole se aandag gekom dat hulle, eerder as die departement, skoolterreine besit en dit kan moontlik tot selfstandigheid of selfs onafhanklikheid lei.
Video: Ramaphosa, Europese leiers vergader oor krag, Rusland
“Ek sien jy reis deesdae baie,” het Mark Rutte van Nederland vanoggend aan sy gasheer Cyril Ramaphosa gesê.
Dít tref vermiste duikboot dalk
Die soektog na ʼn duikboot wat skatryk passasiers sou neem om die wrak van die ‘Titanic’ te gaan besigtig duur voort, terwyl ʼn kenner waarsku dat indien die vaartuig se romp lek, die vaartuig bes moontlik in die moeilikheid is.
Beseerde boer lê dae lank in huis
“Met die polisie se aankoms op die plaas, het hulle die deur oopforseer en die boer op die grond in ’n kamer aangetref.”
Dokumentêr oor Derick Hougaard eers teruggehou
“Derick was absoluut eerlik oor sy lewe en nie bang om ons toegang tot sy diepste hartkamers te gee nie.”
Mej. SA-finalis onttrek glo oor boeliery
Die beweerde aanlyn boeliery waaraan die 23-jarige finalis die afgelope tyd onderwerp is, spruit uit bewerings van ʼn voormalige skoolmaat dat sy self ʼn boelie op skool was.
Kaapstadse damme tot oorlopens vol
Die stad se grootste damme is 91,7% vol, wat ’n beduidende styging is van die 79,2% wat ’n week gelede aangemeld is.
Groot soektog na vermiste Titanic-toeriste-duikboot
Die Britse miljardêr Hamish Harding is een van die passasiers aan boord. Hy het vooraf op sosiale media plasings gemaak oor sy opgewondenheid oor die ekspedisie.