Die polisie het die soektog na die vierjarige kleuter wat vermis geraak het toe kapers Saterdagoggend na bewering met haar in haar pa se motor weggejaag het, afgelas.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Hittegolf, brandgevaar dié week verwag
Terwyl die noorde van die land onder ʼn hittegolf gebuk gaan, bibber die suide.
Minstens 12 sterf toe bus op N1 omslaan
Sommige van die passasiers is nog in die wrak vasgekeer.
SA banke verduidelik oor sluiting van Gupta-rekeninge
Suid-Afrika se kommersiële banke sal vandag voor die kommissie van staatskaping getuig oor die redes waarom hulle besluit het om sakerekeninge wat met die omstrede Gupta-familie verband hou te sluit.
Polisieman steek kaper glo verskeie kere met mes
Die Noord-Kaapse polisie is op die uitkyk vir ʼn ernstig beseerde verdagte nadat ʼn polisiebeampte in dié provinsie Sondagoggend een van die mans wat sy voertuig gekaap het met ʼn mes bygedam het.
Twee vroue in kritieke toestand ná ongeluk
Twee mediese helikopters is na die toneel ontbied om twee van die vroue wat in ʼn kritieke toestand was na ʼn hospitaal te neem.
Kleuter vermis ná kapers met haar wegjaag
ʼn Vierjarige dogtertjie word glo vermis nadat kapers Saterdagoggend met haar pa se motor weggejaag het – terwyl sy steeds in die voertuig was.
Plaasaanvaller se koeël slaan in Bybel vas
Die 82-jarige Bettie Nel is gelukkig om te leef nadat ʼn plaasaanvaller Saterdagaand ʼn skoot op haar afgevuur en die koeël haar gemis en in haar Bybel op die kassie in haar kamer vasgeslaan het.
Dodetal van Florence-storm styg
“Die feit bly, hierdie storm is dodelik en ons weet ons is nog dae weg van die einde af.”
Solidariteit sê Sasol-staking ‘verloop presies volgens plan’
“Vir elke uur wat die projek agterraak, kos dit Sasol etlike miljoene rand. Sasol begin om nou die krag van kennis te beleef. Hulle het ons onderskat.”
Renosterhoring by moordverdagtes gevind
“In Phalaborwa is daar ook beendere gekry wat vermoedelik leeubeendere is. Die polisie ondersoek waar hierdie oorskot vandaan kom.”
Bestuursinstrukteur skiet ‘rower’ dood
ʼn Vermeende rower is Saterdagoggend doodgeskiet nadat hy en sy makkers na bewering ʼn bestuurskoolinstrukteur en haar leerling beroof het.
Ma wakker ná kameelperd haar en seun trap
Dr. Katy Williams (35), die vrou wat kritieke beserings opgedoen het nadat sy en haar driejarige seuntjie deur ʼn kameelperd in ʼn wildlandgoed buite Hoedspruit in Limpopo getrap is, is by haar bewussyn.
Twee dood, 4 beseer in botsings
Twee mense is dood en vier ernstig beseer in twee verskillende ongelukke Saterdagoggend onderskeidelik in Gauteng en KwaZulu-Natal.
Man sterf ná verwoestende brand in reservaat
“Dit was ʼn verwoede vlammehel wat bo-oor hom én die bakkie is. Die werker het geskree en ons het net gesien mnr. Venter is aan die brand.”
Kommer oor geweld in skole
Dit kom nadat ʼn onderwyser vandeesweek deur ʼn leerder doodgesteek is en ʼn leerder van ʼn ander skool ʼn wapen op ʼn onderwyser gerig het.
Twee vroue sterf toe motor teen muur bots
“Twee vroue, vermoedelik in hul 20’s, het veelvuldige ernstige beserings opgedoen en is op die toneel dood verklaar.”
Onteieningskennisgewing teen Akkerland-plase teruggetrek
“Ek dink ons het die veldslag gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie.”
Amptenaar skiet homself by parlement
Die gebou is aan streng veiligheidsmaatreëls onderworpe, maar omdat die man baie senior veiligheidsklaring gehad het, is dit moontlik dat hy nie persoonlik ondersoek is nie.
Jong man gevonnis ná moord op tamatieboer
Sharon Bester se liggaam is 28 Oktober in haar bed aangetref in die huis op die plaas waar sy alleen gewoon het.