Alice Maree (21) het twee weke ná sy by haar werkplek verkrag is in die hospitaal gesterf.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Ma dood, dogter gewond in kruisvuur
Beamptes kon vasstel dat die vrou en haar dogter te voet onderweg was toe hulle in die kruisvuur van drie vermeende bendelede beland het.
Minister doen regstappe oor joernalis se twiets
“Sy het tot 17:00 Donderdag om haar kwaadwillige leuens terug te trek en daarvoor om verskoning te vra, waarna sy sal moet begin geld insamel vir ʼn swaar skadevergoedingseis.”
Bekroonde aktrise neem eie lewe
“Sy was ʼn dapper vrou wat hulp gesoek het, maar dit blyk die siekte was sterker as sy.”
Drie aangekeer ná rooftog op plaas
Die bakkie is later aangetref waar dit in die veld naby die nedersetting Bothithong, by Kuruman, omgeslaan het.
Steve se ‘Blou Bul nie op Loftus verban’
Steve Hofmeyr het intussen ook self op die berigte reageer.
Vrou maak gru-vonds by buurvrou se huis
Dube se woonplek was nie gesluit nie, maar die buurvrou wou nie alleen die huis binnegaan nie en het gewag dat die polisie opdaag.
Foto’s: Brand lê historiese skool in puin
“Ons weet nog nie presies wat daar gebeur het nie, maar dis baie tragies dat ʼn skool met so ʼn groot tradisie verlore is.”
Nuwe inligting oor vermiste bejaarde van Welkom
“Selfs die polisie is stomgeslaan oor die saak. Dit lyk asof my pa net by die huis uitgeloop het. Ons weet nie.”
Wes-Kaap sê nee vir Aarto-wet
Die wetsontwerp het ʼn strafpuntestelsel voorgestel wat kon lei tot die opskorting of moontlike kansellasie van ʼn motoris se bestuurslisensie indien die persoon oortree.
Trein ontspoor buite Pretoria
Metrorail-treindienste in Gauteng sal vanoggend ontwrig wees nadat ʼn trein Woensdagaand noord van Pretoria ontspoor het.
Man wat Ramaphosa k-woord noem, bly in arres
Ses aanklagte van crimen injuria en twee van aanhitsing en opstoking staar hom in die gesig nadat hy verlede week in ʼn video te velde getrek het teen Ramaphosa en hom meermale die k-woord genoem het.
Rowers breek deur vulstasiedak om kluis oop te blaas
“By hul aankoms op die toneel het hulle gate in die dak van die vulstasie opgemerk.”
Egpaar in hospitaal ná plaasaanval
“Toe hy sê hulle is oukei, het ek gekyk in watter rigting die voertuig uit is en die paaie laat toemaak, maar dit was toe al te laat.”
Gebede gevra vir Affies-seuns ná ongeluk
“Ons dra hulle en hulle ouers in hierdie moeilike tyd in ons gebede op.”
Video: Buurtwaglid gee eerste treë ná skietvoorval
Henning kan in die video gesien word hoe hy met ʼn moedige glimlag en met behulp van verpleegsters sy eerste treë in ’n hospitaalgang gee.
Nog geen spoor van vermiste bejaarde (82)
“Al die selfone en goed was nog net so in die huis. Alles was netjies en dit lyk nie of daar ʼn struweling was nie.”
Man val flou voor hofverskyning vir moord op ma, dogters
Die 45-jarige man wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ʼn ma en haar twee dogters, het Dinsdag flou geval voor sy hofverskyning in die Verulam-gesinshof.
Dros reageer oor ‘kinderverkragting’
Patse Jordaan, Dros-woordvoerder, het Dinsdagaand gesê hulle het die kind se ouers enige bystand aangebied “wat redelikerwys in so ʼn geval verwag kan word”.
Baba wat op ashoop gevind is, sterf
Intussen het die kind se ma vandag op aanklag van moord en kinderverlating in die hof verskyn.