“Toe Theron na die huis terugkeer, is hy in die huis oorval en met ʼn skerp voorwerp oor die kop geslaan.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Foto’s: Sylvester die leeu nou ʼn trotse pa
Suid-Afrika se bekendste leeu, Sylvester, en sy leeuwyfie, Angel, spog met twee welpies.
Man ernstig beseer in brand by Dinokeng
“Ons lede het dadelik gejaag om hom en sy bakkie uit die vlamme te kry, maar hy het toe klaar baie erg gebrand.”
Grondwethof: ‘Rassisme regverdig nie outomaties ontslag’
“Daar is geen beginsel in ons wet wat vereis dat ontslag outomaties in die geval van rassisme gevolg word nie.”
Leerder wat wapen op onnie rig in hegtenis geneem
Die 15-jarige seun is ook summier geskors en sal hy vanaand voor ʼn dissiplinêre verhoor verskyn.
Brandstofskok wag op motoriste
Brandstofskok wag op motoriste.
‘Spitsvondige’ ouma vier 108ste verjaardag
Sy het 11 kinders, 47 kleinkinders, 94 agterkleinkinders en 28 agter-agterkleinkinders en sy ken elkeen se naam.
Matriekseun brand erg: ‘Wonders is besig om te gebeur’
“Ons is nie bang nie, want die enigste God is by ons elke sekonde.”
Staatskaping: Zondo sê oor aansoeke om getuies te kruisondervra
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Donderdag beslis oor Duduzane Zuma, voormalige pres. Jacob Zuma se seun, en die Guptas se aansoek om getuies in die verhore na staatskaping te kruisondervra.
Hof beslis ‘boer’ is nie rassisties nie
Die hof het beslis dat die woord “boer” nie as rassisties beskou kan word nie.
Oudste tekening ooit in SA gevind
’n Tekening wat soos ʼn hutsmerk lyk, en 73 000 jaar oud is, is in die Blombosgrot in die Suid-Kaap gevind.
Nuwe natuurlike pienk sjokolade nou in SA
Tot ʼn jaar gelede het die wêreld slegs geweet van witsjokolade, melksjokolade en donkersjokolade, maar nou kan ook Suid-Afrika spog met ʼn vierde lid van die familie.
Betogings oor water vlam op in Noordwes
“Tydens dié oproer het die insittendes van ʼn wit Mercedes-Benz wat in die rigting van Brits onderweg was, na bewering willekeurig op oproermakers begin skiet.”
Foto’s: Ses dood in man se moordtog
“Uiteraard is dit nie lukrake skietvoorvalle nie. Ses mense is binne ʼn baie kort tyd dood.”
Regstappe kom ná dodelike Jhb-brand
“Ons gaan hulle namens daardie families en werkers dagvaar.”
Sluier verder oopgetrek oor ‘skelm’ burgerskap vir Gupta-familie
Die burgerregtegroep Organisation Undoing Tax Abuse (OUTA) het Woensdagoggend belangwekkende besonderhede oor die wyses waarop die omstrede Gupta-familie gunste en gawes van amptenare in die departement van binnelandse sake ontvang het, aan die parlement verskaf.
Egpaar op kleinhoewe aangeval ná honde vergiftig is
“My ma het gesmeek dat hulle versigtig moet wees omdat sy rugprobleme het. Hulle het haar toe aan haar arms kamer toe gesleep, waar hulle haar en my pa op die bed met kabels vasgebind het.”
Kleinhoewe-aanval: Ma (72), dogter (52) het aanvaller glo geken
“My tannie is kritiek, maar ouma is ʼn bietjie meer stabiel. Sy kon met ons praat en vir ons sê dit was hý.”
Video: Dapper motorfietsryer laat grypdief spaander
“Ek het gesien hoe hy die sluitknoppie ooptrek en hoe die bestuurder dit weer toedruk. Toe het ek besef daar is iets fout.”
Waterkrisis: Goeie nuus vir Stellenbosch-inwoners
Dié aankondiging kom ná onlangse reën wat kon help om damvlakke te herstel.