“Toe die polisie reeds die twee liggame weggeneem het en besig was om die huis te deursoek het hulle die tweede dogter se lyk in die kas aangetref.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
‘Ons het soveel drome vir hom gehad’
“Hy is darem saggies weg hemel toe.”
Ramaphosa wil op platteland, townships fokus met stimuluspakket
Hy verwag dat “miljoene” toeriste na Suid-Afrika sal stroom as dit makliker gemaak word om die land te besoek. Ook sal dit geriefliker vir buitelandse sakelui wees om hier te kom sake doen en in die land te belê.
Ouers waak by seun (3) ná kameelperd hom trap
Finn het vir Katy, wat vroeër die week verjaar het, geglimlag.
Talle sterf in nog ʼn busongeluk op N1
Beamptes van verskeie nooddienste het talle passasiers rondom die bus aangetref wat uit die voertuig geslinger is.
Man wat glo vrou vermoor wéér vas
Robin Packham, die man wat teregstaan vir die moord op sy vrou, Gill, is weer in hegtenis geneem nadat hy vroeër op borgtog vrygelaat is.
Meisie sterf kort na sewende verjaardag
Mia Cara Ferreira van Somerset-Wes in die Wes-Kaap is vroeër vandeesweek oorlede, kort nadat sy haar sewende verjaardag gevier het.
Duisende hektaar verwoes, 200 beeste dood in veldbrand
“Ek het nog nooit so iets gesien nie. Van die beeste … het verdrink of doodgebrand nadat hulle vlei toe gevlug maar in die modder vasgesit het.”
Geliefde ‘Kokkedoor’-deelnemer sterf
“Sy werk is so inspirerend en ek weet hy het die ander deelnemers dikwels oopmond gelaat.”
Tweede man sterf ook ná vliegtuig val
Volgens omstanders het die vliegtuig net in die lug in die regte rigting gedraai voor dit neergestort het.
Rugbyspeler sterf ná besering
“Ons was so opgewonde oor al die toekomsplanne was ons gemaak het, maar die Here se plan vir jou was anders, my lief.”
Trollip aanvaar hofuitspraak
“Dis vir my onverstaanbaar dat (die gewese DA-lid Mbulelo Manyati) in die raadsvergadering oor die vloer na die ANC kon loop en in hul banke gaan sit, maar ek respekteer die hofuitspraak.”
Man in arres oor k-woord in video
Nair is oornag in die plaaslike polisieselle aangehou in afwagting van sy eerste hofverskyning vanoggend.
Man sterf ná vliegtuig neerstort
John Jacobs (53), een van die twee mans wat Woensdag erge brandwonde opgedoen het toe ʼn ligte vliegtuig buite Bethlehem in die Vrystaat geval het, is dood.
Chaos toe motoris onwetend by kaper stilhou en hulp aanbied
Mhlaliseni Gqoza Ndlovu (27) is verlede in die Madadeni-hooggeregshof lewenslange tronkstraf opgelê ná hy in 2017 op ’n skiettog gegaan het.
Klag gelê oor video waarin man Ramaphosa die k-woord noem
“Ek doen hiermee ʼn beroep vir daai (k-woord)-staatspresident mnr. Cyril Ramaphosa, ja, ek bedoel, daai (k-woord)-staatspresident Cyril Ramaphosa om aangekla te word omdat hy dié nasie bedrieg.”
Matriekseun oorlede ná hy erg brand
Dian was sedert die voorval presies twee weke gelede in ʼn kritieke toestand in die hospitaal.
Rugbyspeler breindood verklaar ná duikslag
”In al die jare dat ek al afrig, het ek nog nooit so ʼn goeie kaptein gehad nie. Kylie was my yster!’
Twee brand erg toe vliegtuig val
Omstanders het nader gehardloop met brandblussers en die twee insittendes kon daarin slaag om uit die vliegtuig te kom en te rol om die vlamme te blus.
Trollip: Nuwe burgemeester se uitlating ‘belaglik’
“Sulke soort uitlatings is een van die redes waarom ek nie met hom kon saamwerk nie.”