“Daar is twee goed wat my altyd met so tikkie heimwee na die huis laat verlang, en dit is pannekoek en skaapboud.”
Lees meerBoontjiebredie: Gewone kos vir gewone mense
ʼn Gewone resep, of dan ʼn resep vir gewone mense, is eintlik maar net een waarvan die smake en tegnieke aan ons bekend is. Tannie Sonia is natuurlik allermins gewoon, maar ek het tog besluit om gehoor te gee aan haar versoek, maar met ʼn kinkel in die kabel.
Resep-video: Blomkoolsop
Hierdie verruklike blomkoolsopresep is ʼn heerlike manier om die koue te verdryf.
Resep: Pepersous
Dit is die perfekte sous vir jou volgende geroosterde T-beenskyf.
Resep: Knoffelbrood
Geniet hierdie broodjie saam met jou volgende braai.
Foto’s: Besoek dié paradys vir koffie-aficionado’s
Nooit sou ek kon raai daar is ʼn stukkie koffie-hemel wat tussen ʼn meubelwinkel en drukkery in ʼn besigheidspark in Hennopspark, Centurion, versteek lê nie!
Splinternuwe wynreeks baat moedertaalonderrig
Met hul eg Suid-Afrikaanse (én Afrikaanse!) wynreeks, kan jy Die MOS Beursfonds ondersteun en sodoende ʼn bydrae lewer om kwaliteit Afrikaanse onderrig vir meer sprekers moontlik te maak.
Resep: Spinasieroomsop
ʼn Heerlike resep vir sopliefhebbers.
Resep: Vetkoek
Wat geniet jy saam met ʼn vetkoek? Appelkooskonfyt, gouestroop, heuning en kaas of sommer net so?
Resep-video: Moedersdag-kolwyntjieruiker
Bederf jou ma hierdie Moedersdag met ʼn tuisgemaakte eetbare ruiker.
5 resepte vir ʼn Moedersdag-bederf
Bederf vir Ma die hele dag met hierdie resepte. Maklike resepte wat Pa en kie met gemak aan mekaar kan slaan.
Resep: Omelet met drie kase
Die perfekte ontbyt waarmee die jongspan Ma kan bederf.
Resep: Outydse bonesop
Smul aan dié nostalgiese resep.
Kook dié supervoedsel-sop vir gesonde vel, maag én immuunstelsel
Jy het moontlik baie van dié bestanddele reeds in jou kombuis.
Franse bak langste baguette ter wêreld
Deelnemende bakkers het om 03:00 aan 152 kg se deeg begin knie. Die deeg het sowat 90 kg meel, 60 liter water, 1,2 kg sout en 1,2 kg gis bevat.
Dubbelsampioen-brijani
Wat is dan lekkerder as geurige trooskos?
Resep-video: Malvamelktert
Dié malvamelktert is ʼn besonderse nagereg om hierdie Moedersdag te bedien.
Resep: Pasta-mosselpot
Smul aan hierdie romerige dis.
Resep: Tamatie-en-spinasiesop met hoender
Smaaklike aandete vir die winter wat op pad is.
Vernuftige braaiers, kokke gesoek vir ‘Kokkedoor’
kykNET is weer op soek na die perfekte kombinasie van ʼn onthoubraaier en ʼn kinkelbraaier wat vurig daaroor voel om kos oor die kole gaar te maak.