Die leeus is glo in veldbrande beseer, maar dae lank sonder behandeling, kos of water aan hulle eie genade oorgelaat.
Newzroom-nuusspan besteel
Boewe het by ʼn voertuig van die nuuskanaal ingebreek terwyl die verslaggewer en kameraoperateur besig was met ʼn regstreekse uitsending.
Verdagte dood ná rooftog by Plett-vulstasie
Nog verdagtes is kort daarna in hegtenis geneem.
Rykes se versteekte miljoene blootgelê in ‘Pandora Papers’
Diegene wat by die naam genoem word sluit in staats- en regeringshoofde sowel as ’n bekende sangeres en voormalige supermodel.
Stryd tussen Eskom, Emfuleni oor bankrekening duur voort
Nadat die hooggeregshof Emfuleni se aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys het, het die owerheid die appèlhof genader. Uitspraak in dié aansoek is hangende.
Man sterf in huisroof, vrou veg om lewe
Die egpaar is Sondagaand in hul huis in Randpark oorrompel.
Boot, sleepwa verdwyn uit Baaise erf
Die 8,2 meter lange boot het agter ‘n geslote hek gestaan toe dit oornag voete gekry het.
Roemeense miljardêr, 7 ander sterf in vliegongeluk
Die Roemeense miljardêr Dan Petrescu en twee van sy gesinslede was aan van boord ’n private vliegtuig toe dit in ’n leë kantoorgebou naby Milaan neergestort het.
Maatskappy aangekla ná chemiese storting tydens oproer
United Phosphorus Limited (UPL) het geen permit gehad om sake in Cornubia te doen nie. Sy pakhuis is enkele maande later aan die brand gesteek.
Covid-19-statistieke: Net meer as 800 nuwe gevalle
Só staan sake ná die naweek.
Noordwes-burgemeester sterf in ongeluk
Burgemeester Neo Schalk is vanoggend in ’n trompop botsing op die N14 buite Vryburg oorlede.
Taxibestuurder vas ná fietsryer se dood
Die taxibestuurder was glo onder die invloed van alkohol toe hy die fietsryer 690 m ver gesleep het.
Kuberkrakers byna vort met R100 miljoen van universiteit
Die kuberkrakers kon eindelik net R3 000 steel.
DA-raadslid met vuurwapen gedreig, verkiesingsplakkate glo gesteel
Die DA wys nou met die vinger na die ANC.
Dié toestel weet of jy ʼn Covid-hoes het
Die app, wat tans ontwikkel word, ontleed individue se hoesgeluide en klassifiseer dit volgens ʼn Covid-19-positiewe, Covid-19-negatiewe of ʼn gesonde hoes.
Taxi sleep fietsryer meer as 500 m saam
“Die toneel was van so ’n gruwelike aard dat selfs nooddienswerkers geskok was oor die voorval.”
Duisende pedofiele al in Franse Katolieke Kerk bedrywig – verslag
Altesame 22 regspersoneel, dokters, historici, sosioloë en teoloë is ingespan om bewerings van seksuele mishandeling deur geestelikes te ondersoek.
ʼn Suid-Afrika ‘anderkant ras’ – dís die land wat hy help bou
Toe Dirk Hermann ʼn vlug na Duitsland haal, het hy meer as net maande lange navorsing en twee klagtes oor die regering se “rasmalheid” met hom saamgeneem.
Seun sterf toe bendelede wild en wakker losbrand
Die seun is in die hospitaal dood.
Vier dood toe muur by troue omslaan
Die trougaste het gedurende die huwelikseremonie in ’n tent gesit toe ’n sterk wind ’n muur laat ineenstort.