Die dokters het oorspronklik vir die ma gesê dat sy ’n seweling verwag.
Nalatigheid dalk oorsaak van Mexiko-treinongeluk
Foute aan die metrolyn is glo jare lank nie ernstig opgeneem nie.
Madeleine McCann: Ouers het steeds hoop voor haar 18de verjaarsdag
Die ouers van die vermiste Britse meisie Madelein McCann sê hulle hoop nog steeds om hul dogter weer te sien, in ʼn boodskap wat uitgestuur is voor haar 18de verjaarsdag volgende week.
Indiese Premierliga opgeskort
Die krieketreeks is Dinsdag met onmiddellike inwerkingtreding opgeskort.
Olimpiese bokser vermoor glo swanger minnares
Hy kan die doodstraf opgelê word indien hy skuldig bevind word op die aanklagte teen hom.
Foto’s: Treinongeluk eis 20; talle beseer
ʼn Ooggetuie vertel die struktuur het begin bewe voordat dit inmekaargestort het.
Herstelwerk by Kolosseum kry groen lig
“Dit is nog ʼn stap vorentoe in die herstel van die arena; ʼn ambisieuse projek wat sal bydra tot die bewaring van die argeologiese struktuur.”
Bill en Melinda Gates se paaie skei ná 27 jaar
Dié aankondiging volg twee jaar na Jeff Bezos, stigter van Amazon en ook een van die rykste mense ter wêreld, en sy vrou, MacKenzie, se egskeiding.
Skolier dagvaar skool oor dra van gesigsmaskers
ʼn 12-jarige meisie van Engeland dagvaar haar skool vir ʼn beleid dat skoliere gesigmaskers moet dra terwyl hulle in die gebou is.
Enorme kinderporno-webwerf gesluit
Die platform het meer as 400 000 lede en is ingestel op die “wêreldwye uitruil van kinderpornografie”.
Wêreldmediavryheidsdag vandag gevier
Joernalis-wees is nie iets waarmee jy net een oggend wakker word nie. Jy word met hierdie passie en roeping gebore – dit is in jou DNS. Vandag word wêreldmediavryheidsdag gevier.
Foto’s: Diere en hul dinge
Kyk wat doen diere wanneer hulle dink niemand kyk nie.
Amasonewoud stel al meer koolstof vry
Van 2010 tot 2019 het Brasilië se Amasonekom altesame 16,6 miljard ton koolstof vrygestel, terwyl dit net 13,9 miljard ton opgeneem het.
400 000 infeksies op een dag, terwyl Indië onder virus steier
Die Serum-instituut van Indië het aan ʼn hospitaal gesê hy kan eers oor ses maande entstof voorsien.
Swewende voetbrug wonderskoon, moet net nie afkyk …
Die brug van 516 meter lank sweef op ʼn hoogte van 175 meter bo die kloof.
Palma-terreur: Sowat 30 000 vlug reeds
Die Verenigde Nasies (VN) sê nagenoeg 30 000 mense het reeds uit Palma in die noorde van Mosambiek gevlug nadat djihadiste dié kusdorp verlede maand aangeval…
Tientalle sterf in stormloop in Israel
Minstens 30 000 mense was deel van die pelgrimstog.
Vrou vas ná vier by tehuis vir gestremdes sterf
“Die slagoffers, twee mans en twee vroue, is tydens ’n gewelddadige aanval met ’n mes doodgesteek.”
Duitsland dalk binne 10 jaar sy laaste gletsers kwyt
Duitsland se gletsers smelt vinniger as wat verwag is en die land kan binne 10 jaar sy laaste yskappe verloor.
Karkas van bedreigde walvis spoel op strand uit
Die walvis het vermoedelik met ʼn skip gebots.