Die wakker lê oor werkloosheid gaan hand aan hand met depressie en soms ook selfmoord, en dit sleep voort tot by ʼn gebroke gesin wat se wêreld heeltemal onder hulle uitgeruk word.
Lees meerWaarom skend ons ons eie menseregte?
Ongeag watter kant toe die skaal hang, is ons elkeen op ʼn dieper vlak verantwoordelik vir die toestand waarin Suid-Afrika haarself bevind.
In Afrikaans is ek volledig mens
“Toe die vliegtuig die Woensdagmiddag laat oor Johannesburg vlieg en ek weet my drie kleinseuns wag daar op die lughawe, het ek geweet ek is tuis.”
Afrikaans verjaar: Wense uit Argentinië
In die aanloop tot volgende jaar se groot feesvieringe van die taal se 100ste verjaarsdag, het Augusto Romeo vir Maroela-lesers ʼn brief uit Argentinië gestuur.
Die onderploeging van die Afrikaner
Louw het op drie gevare vir die Afrikanervolk gewys. Die eerste is in hierdie bespreking ter sprake terwyl die ander twee in die volgende twee besprekings aan die beurt kom.
Brand jy af of bou jy?
Slegs die DA het die durf, ervaring en rekord om die brandstigters te klop, skryf Helen Zille.
Afrikaans verjaar: Wense uit Duitsland
“Ek is altyd gretig om nuwe woorde te leer en dit is hoe ek die taal aan my kant lewendig hou: ek gebruik dit eenvoudig, nogal (per ongeluk) by my Duitse vriende en kollegas, en ek maak van elke ding ‘n taalles en kom vra wanneer ek iets nie verstaan het nie, of wat iets beteken!”
Gesondheidsorg, geld en gevoelens
Sosialiste wil ekonomiese vryheid verbied, sodat X-strale vir almal “gratis” kan wees, maar vergeet gerieflikheidshalwe dat ekonomiese vryheid vooraf nodig was vir die ontdekking van die X-straalmasjien.
Te groot om unitêr te wees
As daar ʼn toekoms vir hierdie land moet wees, moet dit gedesentraliseer word, met federale outonomie, provinsiale onafhanklikheid en plaaslike heerskappy wat die norm word.
Gevaarligte flits op vir VSA-kampusse
Die afgelope weke se opstande op Amerikaanse universiteitskampusse is egter anders. Dié betogings is oorheers deur anti-Israel, anti-Joodse haatslagspreuke.
Die wêreld het mal geword
Die mensdom het glo op die punt gekom waar hulle verveeld is met hul self en hulle lewens en het dus oorgeskakel na verregaande vorme van vermaak net om die lewe op te kikker en te ontsnap van die teisterende gedagtes van ellendigheid.
Regte reëls, regte uitkomste
Volgens die verslag is Johannesburg, maar meer spesifiek sekere Sandton-woongebiede, steeds die tuiste van die meeste superrykes in Suid-Afrika en Afrika. Dit is egter besig om vinnig te verander.
Die verhouding tussen ma en haar Afrikanerseun
As ʼn mens dink aan hoe belangrik die Afrikanerman se rol is in ʼn gesin, besef ʼn mens dat dit reeds in sy moederskoot begin. Daar waar hy sy roeping ontvang, daar waar hy geplaas word deur die Here.
Die Skotte en groenpolitiek
Jaar na jaar kon die klimaatsdoelwitte nie bereik word nie en uiteindelik moes Yousaf erken dat dit ʼn illusie is om die vermindering van 75% tot 2030 te bereik.
My ervaring: Selfbesering onder tieners
Byt vas. Daar is hoop. Neem net die eerste stap na genesing.
Oor almal wat uitgesluit word
Een van die eerste hoë profiel mense wat kritiek teen die inisiatief uitgespreek het, was Christo van der Rheede – ʼn “bruinman” wat al diep spore in “Afrikaner”-instansies getrap het soos AgriSA en die Afrikaanse Handelsinstituut.
Konflik voor kinders – ja of nee?
Behoort ouers voor hulle kinders te werk aan hulle verskille of is ouma en oupa se styl van styf-styf na die kamer verdwyn en in fluister-stemme kwaad word vir mekaar ʼn beter opsie?
Lesersbrief: Wanneer jou kinders jou agter los
En dis presies wat emigrasie doen. Dit vernietig families, dit steel die stories wat oumas en oupas vir hulle kleinkinders kon vertel.
Die pantoffel-mense
Die hele dra-jou-pantoffels-en-japon-winkel-toe-beweging verstom my.
Hoekom onderwys?
ʼn Enorme vrag take, klasse, toetse, kennis en moeite. Waarvoor?