“Ons moet kennis neem van die feit dat die listeriose-uitbreking in die eerste plek nooit moes plaasgevind het nie.”
Alles vir die maand September 2018
Nuuskommentaar: Wanneer die dood van werkers ʼn gemeenskap ruk
Die ontploffing gister by ’n wapenfabriek in Somerset-Wes het ’n gemeenskap geruk. Gaan die voorval die breë publiek laat besin oor die gevare waaraan werkers dikwels onderwerp word?
Nog ʼn verdagte vas ná Komatipoort-plaasmoord
ʼn Kruis is intussen vir Deon opgerig by die Witkruismonument suid van Polokwane ter nagedagtenis van vermoorde plaasboere.
Leon van Nierop se resensie: Ellen – Die Ellen Pakkies storie
Hierdie is ʼn lewensveranderende rolprent. Dit word so oortuigend en meelewend vertel, dat ʼn mens voel of die waarheid jou in die maag skop en jou vra of jy dan regtig nie geweet het van hierdie probleem nie, skryf Leon van Nierop.
Donald Trump en Suid-Afrika: Gaan sanksies kom?
’n Beter opsie om die regering te dwing om sy rampspoedige beleid te laat vaar, is geteikende sanksies of slim sanksies. Anders as die gebruiklike ekonomiese sanksies teen ʼn land, wat die gewone mense gewoonlik harder tref as die regeerders, sal geteikende sanksies diegene tref wat die makers van slegte beleid is.
Resep: Sardiens oor die kole gebraai
Heel, vars sardiens is een van Portugal se nasionale geregte.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 3 September 2018
Bobby van Jaarsveld, Jay, Steve Hofmeyr, Ruhan du Toit en Bok van Blerk het saamgewerk om dié week ‘n liedjie op die Top-20 te kry.
Kitsmiljoenêr ‘sien wennommers in ʼn droom’
“Ek het besluit om die kans te vat en het my R20-kaartjie gekoop. Ek is bly ek het dit gedoen!”
Vandag se sportnuus
By die Amerikaanse Ope op Flashing Meadow in New York is die vierde ronde afgehandel.
Boek: Vuurwarm
In die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors.
Groot onsekerheid bedreig SA se staatmakerbedryf
Landbou: Die lelike eendjie, maar ’n staatmaker. Dit is hoe sommige ontleders die landbousektor beskou wat veral die ekonomie op broodnodige tye ondersteun het.
Kampsbaai-moord: ‘Hof moet verminderde verantwoordelikheid oorweeg’
Novella se prokureur het gesê daar is geen waarskynlikheid dat hy weer ʼn misdaad van dié aard sal pleeg nie en dat hy sielkundige probleme het.
Duisende liter diesel amper by myn gesteel
“Ander werknemers wat aan diens was, het onraad vermoed en het solank die polisie gebel.”
Man in hof ná ontvoering van seun (3) wat steeds vermis word
“Die seuntjie se ma het hom na bewering gaan die oggend by die kleuterskool gaan aflaai en toe sy die middag gaan om hom op te laai het hulle [personeel] haar ingelig iemand het reeds die kind kom haal.”
Gedagte vir die dag: Kragtige gebed
As die Here tevrede is met ’n mens se lewe, laat Hy selfs so ’n mens se vyande in vrede met hom lewe. (Spreuke 16:7)
Slim vang sy baas vir dié ‘dronkbestuurder’
ʼn Beweerde dronkbestuurder wou glo Kaapstad-metropolisiebeamptes die afgelope naweek om die bos lei, maar was onsuksesvol.
Minister sê Poskantoor sal toelaagbetalings oorneem
Minister Siyabonga Cwele wou Maandag self sien hoe die betalingstelsel werk en terugvoer kry om behoorlike betalingsplanne te verseker.
Zuma het Muthambi beskerm, hoor staatskapingkommissie
Phumla Williams meen oudpres. Jacob Zuma het voormalige kommunikasieminister Faith Muthambi beskerm terwyl sy “chaos gesaai” het by die GCIS.
Dodetal styg ná ontploffing in Somerset-Wes
Die dodetal het gestyg ná ʼn groot ontploffing Maandagmiddag by die Rheinmetall Denel Munition-depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.
Só styg prys van petrol in September
Die minister van energie het Maandag die petrolpryse vir September bekendgemaak.