AB de Villiers het gister amok in die Bangladesj Premierliga gemaak.
Alles vir die maand Januarie 2019
Coligny-moord: Hof hoor oor ‘rassespanning’
Die staat sal na verwagting vra dat Agnes Mosweu, ma van die vermoorde tiener Matlhomola Mosweu, ter strafverswaring getuig.
Kosblikkie-video: Hamrolletjies
Dit kan nogal vervelig raak as daar elke dag dieselfde broodjie in jou kosblik is. Hier is ʼn lekker, maklike en gesonde manier om die kosblik se inhoud net so ʼn bietjie op te vrolik.
Resep: Lietsjie-yskastert
ʼn Heerlike vars tert vir die somer!
Jo Black kraai steeds koning op Top-20
In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar vier snitte wat styg, nege wat daal en sewe wat onveranderd bly.
Korrupsie moet ʼn misdaad teen die mensdom wees
Die skaal en omvang van korrupsie is van so ʼn aard dat mens moet vra of Suid-Afrika se strafregstelsel nog die vermoë het om dit behoorlik te ondersoek en die reg behoorlik toe te pas? Die publiek sal moet sien dat die reg toegepas word en die tyd sal leer of senior politici en staatsamptenare agter tralies gaan beland.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Pakistan se vyfde en beslissende eendagwedstryd word môre in Kaapstad gespeel, terwyl die Blitsbokke nou vierde in die wêreldreeks is ná die derde toernooi.
Damvlakke daal al verbruik Kapenaars minder
Die gebruik van tuinslange is steeds verbode.
#FeesMustFall-aktivis tot huisarres gevonnis
Hoewel studente die reg het om te betoog, was dit kommerwekkend dat studies ontwrig is.
Twee amptenare in Windhoekse middestad geskiet
“Dis nie iets wat ʼn mens in Namibië verwag nie.”
Gedagte vir die dag: Ek sien dis pragtig
’n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi. (Psalm 16:6)
AfriForum eis dat polisie opdok ná grondgryp
“AfriForum sal aanhou om die nodige stappe te doen om wetstoepassingsowerhede … wat grondgrype duld en hul pligte verontagsaam, te verplig om aan hul mandaat te voldoen.”
Dronkbestuurder ‘allergies’ vir hof
“Dié man het die vermetelheid om die wet so blatant te minag deur sy hofdatums te ignoreer en voort te gaan met sy swak gedrag.”
Sewe jaagduiwels loop hul rieme styf
Volgens beamptes het die verskonings wat die spoedvrate aangebied het, gewissel van huis en kerk toe jaag tot laat wees vir ʼn hospitaalbesoek.
Dudu Myeni ‘was magtig’, hoor Zondo-kommissie
“Sy was ingenome met die Louis Vuitton-handsak. Sy het vir Watson gesê sy was in die wolke.”
DA vra banke moet SAL-hulp heroorweeg
“In dié tyd het hy met sy vingers gespeel, maar kon hy nog nie die massiewe koste besnoei nie.”
ToekomsVenster: Die besetene in Kapernaum
Verwyder alles wat U saak ongeloofwaardig kan maak in my lewe.
Hlaudi betaal eerste paaiement aan Solidariteit
”Solidariteit het besluit om die geld wat van Motsoeneng verhaal word vir sake teen belastingmisbruik aan te wend.”
Medelye stroom in ná roeiafrigter se dood
“Dit is ʼn tragiese gebeurtenis vir die hele Suid-Afrikaanse roeigemeenskap.”
Foto’s: SA skitter by Sun Met
Usain Bolt, wat ook dié glansgeleentheid bygewoon het, was uitgevat in ʼn geruite pienk pak, terwyl Chad le Clos ʼn smaraggroen pak gedra het.