Die vier Afrikaanse skole wat die meeste onderskeidings per leerder tydens die matriekeindeksamen verwerf het, is almal enkelgeslag-meisieskole.
Alles vir die maand Januarie 2019
Vrou vas oor R3 miljoen se dwelms op lughawe
Die vrou het voet by stuk gehou dat sy nié die bagasie ingeboek het nie.
Ruimteliefhebbers kan in 2019 hierna uitsien
Verskeie lande is vanjaar as’t ware “met die maan gepla.” China, Indië en Israel beplan om maanlandings uit te voer terwyl die VSA ‘n paar bemande ruimtevlugte op die kalender het.
Skool gedwing om dubbelmediumklasse in te voer
Ouers het gekla die Afrikaanse kinders kry meer individuele aandag in hul klein klassies as die ander kinders.
Die wêreld in foto’s – 28 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Kompetisie: Wen ʼn Valentynsdag-piekniek vir twee!
Staan die kans om ʼn baie spesiale piekniekmandjie vir jou en jou geliefde vir Valentynsdag te wen!
Eskom, ruoliepryse kan inflasievooruitsig erg belemmer
Dié agentskap meen egter dat rentekoerse onveranderd kan bly tot in die middel van vanjaar wanneer ʼn rentekoersverhoging waarskynlik weer oorweeg sal word.
Groep seuns geskors ná ‘aanranding’ by spogskool
Die 15-jarige vermeende slagoffer se oom het verlede week ʼn foto van die seun se bebloede lip op Facebook gedeel, waarna die onderwysdepartement die beweerde aanranding ondersoek het.
Pretorius kan die lig aan die einde van Blitsboktonnel wees
“Ek het nog nooit in my eie speeldae, óf as afrigter, ’n speler gesien wat só vinnig van die merkie kan versnel nie.”
Waar kom klop-klop-grappies vandaan?
Al ooit gewonder waar kom “klop-klop”-grappies vandaan?
Agrizzi noem joernaliste wat glo omgekoop is
“Bosasa het destyds swaargekry in terme van negatiewe verslaggewing. Hy het gesê hy kan joernaliste swaai om eerder positief oor Bosasa te skryf en kan inligting bekom oor enige slegte stories wat publiseer sou word.”
Bekende advokaat gaan Coligny-appèl hanteer
“Die appèlproses kan eers begin nadat die vonnisverrigtinge afgehandel is.”
Foto’s: Sterre haal uit en wys by die SAG-toekennings
Vanjaar het die bekendes vrolike kleure en snitte gedra, met net die regte tikkie skitterglans en detail.
Vrou leer dowe Yorkie reageer op gebaretaal
Sy vertel sy het Yogi, ʼn dowe Yorkie, as agt weke oue hondjie in Desember op haar verjaarsdag as verrassing gekry nadat sy maande lank na ʼn dowe hondjie gesoek het.
Naam bekend van roeiafrigter wat by regatta sterf
Deelnemers was besig om alles weg te pak toe ʼn 19-jarige roeiafrigter en ʼn 14-jarige leerder van die Wes-Kaap deur ʼn weerligstraal getref is.
Brand lê ANC-kantoor in Vaaldriehoek in puin
“Dis ʼn lafhartige daad deur mense wat geweld en dreigemente wil gebruik om die ANC se werk in die streek te ondermyn.”
EFF vra swaar vonnis vir Coligny-moordbeskuldigdes
Daar was ook ʼn oproer in die openbare galery nadat ʼn joernalis ʼn foto van die EFF-ondersteuners wou neem terwyl daar gewag is vir die hofverrigtinge om te begin.
Isis verantwoordelik vir katedraal-ontploffings
Isis het verantwoordelikheid aanvaar vir die ontploffings wat die lewe van 20 mense geëis het en tientalle beseer gelaat het.
Sarfraz geskors ná gewraakte kommentaar
Pakistan se kaptein, Sarfraz Ahmed, is deur die Internasionale Krieketraad oor die vingers getik vir sy gewraakte kommentaar in die eendagreeks teen Suid-Afrika.
En die wenners van die SAG-toekennings is …
Terwyl dit Bohemian Rhapsody was wat die meeste aandag getrek het by die Golden Globes vroeër dié maand, het die lig behoorlik op Black Panther geskyn tydens dié glansgeleentheid.