“Dit was die ongelooflikste ervaring wat ek my ooit kon indink. Hoe enige vrou doen wat hulle doen, gaan die verstand te bowe.”
Lees meerAlles vir Maandag 6 Mei 2019
Brown pak EFF in hof ná dreigemente
Die stryd tussen Brown en Malema spruit uit ʼn voorval in Maart toe die EFF-leier Brown se selfoonnommer op Twitter gepubliseer het, wat daartoe gelei het dat EFF-ondersteuners ʼn vlaag van verbale mishandeling, beledigings en dreigemente op haar losgelaat het.
Skool afgebrand wat as stemlokaal sou dien
“Die verkiesingstydperk is net drie dae lank en wanneer dit verby is, is daar leerders wat so baie van hul skooltyd gaan verloor.”
Oos-Kaapse polisie het hande vol met betogings
Altesaam 11 mense is in hegtenis geneem en minstens drie paaie versper toe gewelddadige betogings Maandag op verskeie plekke in die Oos-Kaap opgevlam het.
Stappe gedoen oor stembokse langs pad
Dit kom nadat ʼn foto op sosiale media versprei is van die stembokse wat in gras lê met ʼn bewering dat dit langs ʼn pad gevind is.
Man oorleef toe bakkie onder trok beland
“Volgens mense op die toneel het die bestuurder van die vragmotor, wat nat sand vervoer het, om ʼn draai beheer verloor wat daartoe gelei het dat die vragmotor gerol en die klein bakkie vermorsel het.”
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die groot verdrukking
Ons mag nie moedeloos word nie. Wie volhard tot die einde toe sal gered word.
Spanje: Verkiesing sonder ’n duidelike mandaat
In Spanje is (anders as in Suid-Afrika) die regse partye sentralisties ingesteld en die linkses meer toegewend teenoor etniese minderhede en streke.
Taxi’s versper pad in Kaapstad
“Dit veroorsaak groot frustrasie onder motoriste en doen skade aan die ekonomie, iets wat ons kwalik kan bekostig,” het JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, gesê.
Beter benadering vir Midde-Ooste nodig
Die Midde-Ooste is ʼn komplekse streek, maar die Weste kan en moet ʼn positiewe bydrae tot groter stabiliteit in die streek lewer.
Die wêreld in foto’s – 6 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Klag teruggetrek teen oupa wat inbreker skiet
“Ek het gesê: ‘Gooi neer jou mes en gaan lê op die grond,’ maar hy het net bly aankom.”
Gebreke in aanlyn skoleregistrasie gepak
“Verder is dit duidelik dat hierdie net nóg ’n manier is waarop suurstof weer aan die ideologiese vlam gegee word.”
Junior entrepreneurs kan vaardighede slyp in dié kompetisie
Die doel van dié kompetisie is om jong kinders se entrepreneuriese vaardighede van vroeg af te ontwikkel. Laerskoolleerders van oor die land heen sal om die beste produkidee en basiese vaardighede meeding om hul produk suksesvol te ontwikkel, bemark en verkoop.
Baba Sussex is hier
“Die hertogin en die baba is albei gesond en vaar goed.”
Britse koninklike baba is op pad
Prins Harry, die hertog van Sussex, is volgens die verklaring aan Meghan se sy.
ʼn Koppie boeretroos vir jou kruisie
Een van Suid-Afrika se bekendste restaurantkettings het besluit om vanjaar Suid-Afrikaanse kiesers aan te moedig om hul kruisie by die stembus te gaan trek deur ʼn gratis koppie van sy gewilde koffie aan te bied vir elke kieser wat sy stemreg uitoefen.
Klofies samel sakke se blikkies en baadjies in
Die leerders van Hoërskool Waterkloof in Erasmuskloof, Pretoria het vroegoggend onlangs die gietende reën getrotseer om gasheer te speel van vanjaar se Blikkie en baadjie vir ʼn maatjie 2019-projek.
Kagiso se rug lyk reg
Snelbouler laat weet op Instagram dat hy goed voel.
Legendariese oudjoernalis sterf
“Dit het nooit oor hom gegaan nie – hy het altyd net belanggestel in ander mense en om hulle stories te vertel.”