“Ons openbare vervoerstelsel kan nie kiste op wiele wees waar onskuldige mense sterf weens die onverskillige optrede van ander nie.”
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Junie 2019
Ballonne dodelik vir dierelewe, maan aktiviste
“As jy ʼn ballon loslaat, strooi jy rommel. Jy sou tog nie ʼn klomp onopgeblaasde ballonne op die grond neergooi nie.”
Pandor ontmoet diplomatieke korps in SA
Naas die VSA het Suid-Afrika die grootste diplomatieke verteenwoordiging.
Hurricanes klop moedige Bulls
Was dié wedstryd maar 10 minute langer…
Swaar strawwe vir vier wat bejaarde vermoor
Sy is uiteindelik meer as 60 keer met ʼn skerp voorwerp in die Villa Merwe-gastehuis gesteek.
Sosiale media help red olike sebrahings
“Almal het ʼn rol gespeel. Soms moet ʼn mens vir ʼn rede êrens wees. Die Hemelse Vader plaas jou daar vir ʼn rede.”
Kragonderbrekings, skade ná swaar reën in Kaapstad
Die stad se elektrisiteitsdepartement werk daaraan om die kragtoevoer te herstel, terwyl ander departemente reeds met skoonmaakoperasies begin het.
Polisie ná ‘argument’ na Boris Johnson se huis in Londen ontbied
Die koerant het berig die bure was in hulle eie woonstel toe hulle die beweerde onderonsie opgeneem het.
Vyf beroof verkeerspolisie van spoedkamera langs pad
Die polisie in Limpopo sê ʼn grootskaalse soektog is begin na die vyf mans wat Vrydagmiddag die verkeersbeamptes net buite Groblersdal oorrompel het.
MultiChoice wil meer as 2 000 aflê
“Die werkgewer het op Vrydag besluit om ʼn aankondiging te doen, wat lafhartigheid wys om nie die gevolge van sy optrede te hanteer nie.”
Jaguares sou Dok Craven-hulle trots gemaak het
Dit was ʼn jarelange droom van die oud-Suid-Afrikaanse rugbybaas dr. Danie Craven om rugby in Suid-Amerika te ontwikkel, om rugby daar te vestig, om diepte te ontwikkel en veral om van Argentinië ʼn wêreldkrag te maak.
Vyf nuwe appèlregters aangewys
“Die aanstellings, van wie drie vroue is, weerspieël die regering se verbintenis tot die deurlopende transformasie van die regbank.”
Cele, LUR vergader oor ‘vlaag misdaad’ in Wes-Kaap
“Minister Cele het sy gewilligheid gewys om verder te praat oor die voorstelle wat die Wes-Kaapse regering gemaak het om die las op die polisie te verlig.”
Poskantoor waarsku teen dié pakkies
Regulasies wat die veiligheid van lugvragitems bepaal, is onlangs verskerp en geen stof wat maklik ontbrand, ontplof of uitlek word toegelaat nie.
ANC, IVP en DA wen groot in tussenverkiesings
Die ANC, die IVP en die DA het landswyd groot oorwinnings in vandeesweek se munisipale tussenverkiesings behaal.
Gedagte vir die dag: Dissipline
Sout is goed om smaak te gee. Maar as dit sy smaak verloor het, hoe kry ’n mens dit weer sout? (Lukas 14: 34)