Van die 3 000 muskietspesies ter wêreld, waaronder 800 in Afrika, veroorsaak net drie spesies malaria.
Alles vir Dinsdag 30 Julie 2019
Meningstuk: Semi-professionalisme druk skolerugby dood
Die wenfaktor het die afgelope tyd in so ʼn mate hand uitgeruk dat skolerugby nou as semiprofessioneel beskou kan word.
Sesjarige spandeer multimiljoene aan huis
ʼn Sesjarige YouTube-ster van Suid-Korea en haar ouers het ʼn huis van 9,5 miljard won (ongeveer R114 miljoen) gekoop.
De Villiers kap terug oor kwalifikasie
Die beleërde breier het hom tot sosiale media gewend om sy reputasie én kwalifikasies te verdedig.
Katy Perry moet opdok oor gesteelde liedjie
Jurielede het beslis dat al ses liedjieskrywers en al vier maatskappye wat betrokke was by die vrystelling en verspreiding van die liedjie, onder wie Katy Perry en Sarah Hudson, wat die liedjie se liriek geskryf het, aanspreeklik gehou gaan word.
‘Slegs gematigde meerderheid kan chaos in SA stop’
Die formidabele en veteraankampvegter vir liberale waardes sal beslis ons stryd vir die toekoms van Suid-Afrika as ’n vry en welvarende samelewing versterk, skryf Frans Cronjé.
Polisie soek inligting oor dié vrou
Die polisie het die publiek se hulp versoek om ʼn vrou wat in die Plattekloof-omgewing in Kaapstad gevind is, te probeer identifiseer.
Chris Chameleon: ʼn Ode aan die reuse
Faans, Leon, Douw… hulle was almal reuse, in een of ander jaar die langste, die grootste ouens in die klas saam met my. Ek was meestal onder die drie kleinstes …
‘Plaas SA onder sakeredding’
Te midde van hierdie finansiële verknorsing baklei die ANC met die ANC, soos kat en hond. So wat staan jou nou te doen? Anton Meijer van Pretoria FM maak ‘n paar voorstelle.
Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers
Vir liefdesverhale raak die mensdom nooit moeg nie. Verliefraak is immers een van die opwindendste én ingrypendste avonture wat ’n mens kan beleef en daarom is daar voortdurend ’n behoefte aan nuwe skrywers van romantiese fiksie.
Só lyk wedloop vir Wes-Kaapse polisiehoof
En dan is daar ʼn politieke en rasdimensie wat maar nie wil weggaan nie.
Uitdrukking: lont ruik
Waar kom ons aan die uitdrukking “lont ruik”? Taaltoffie stel ondersoek in
SA skole kan meeding met beste ter wêreld
Suid-Afrika neem sedert 1992 deel aan die IWO en kon reeds in die derde jaar daarin slaag om ons eerste brons medalje te verower. Tydens die 28 jaar wat ons deelneem aan die IWO het ons in totaal 56 medaljes ontvang.
Bokke druk sover meeste drieë in reeks
Statisties gesproke is daar egter ’n paar fasette van die spel wat vir Erasmus so effens rede tot kommer moet gee.
Drie leerders sterf by skool
Die departement het ook amptenare na die skool gestuur om leerders en hulle ouers te ondersteun.
Stakende metro-werkers maak wéér amok in hoofstad
“Ons veroordeel die optrede ten sterkste en wil die publiek verseker dat klagte van diefstal aanhangig gemaak gaan word teen die betrokkenes.”
Twee nuwe treffers pronk op Top-20
Die musiekvideo van “So sterk soos ʼn vrou” is net ʼn week gelede bekendgestel, maar danksy sosiale media is dit reeds onder die top-10 mees afgelaaide liedjies op digitale verkoopplatforms.
Nuuskommentaar: Is dit regtig so erg in Suid-Afrika?
Die redes waarom so baie mense wil skuif, is legio, maar ’n paar staan uit.
Resep: Gekookte kerrie-eiers
Die gereg is ideaal as peuselhappies of voorgereg.
Lesersbrief: Einde van slepende ‘oorlog’ in sig
Die toekoms is dus selde ʼn reglynige projeksie van gebeure tot op hede en alles is beslis nog nie verlore vir Afrikaners aan die suidpunt van Afrika nie. Veral nie vir dié wat glo nie.