Welkom aan die Lamborghini Urus.
Alles vir Vrydag 27 Maart 2020
66-jarige man hardloop al 508 km in sy huis
“Ek hardloop daagliks 1 000 keer tussen my sitkamer en my kombuis.”
Handwerk: Kikker jou kas op met ʼn kleivaas
Hierdie lugdroog-kleivaas, wat jy vir droë blomme of ʼn teeligkersie kan gebruik, is glad nie so moeilik om te maak nie.
Afsondering: Eerste vervolging vir onbehoorlike prysverhogings
Hier is ʼn paar van die ondernemings wat ondersoek word vir onbehoorlike prysverhogings.
Afsondering: Talle reeds vas wat regulasies glo oortree
In die Wes-Kaap is 17 mense in hegtenis geneem nadat taxi’s en minibusse passasiers onwettig opgelaai het.
Covid-19: Medici werk teen tyd om ʼn geneesmiddel te kry
Daar is tans wêreldwyd sowat 80 studies in dié verband aan die gang. Hier is ʼn paar moontlike oplossings.
6 sterf, 8 beseer in gru-botsing
Paramedici en ander nooddienste is Vrydag omstreeks 02:45 na die toneel ontbied.
Hoe lyk Hollywood: Steve Irwin se dogter trou; Kardashian-suster stuit seun op sosiale media
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Covid-19-samevatting: VSA nou nuwe episentrum
In Suid-Afrika het duisende maatskappye registreer as noodsaaklike dienste.
SA se burgers moet erns maak van pandemie!
Wat my egter geweldig bekommer, is die ligte wyse waarmee mense met hierdie krisis omgaan terwyl uiters belangrike lesse alreeds deur ander lande geleer is.
Die vurige tweestryde tussen Bobbies en Wits
“Vergeet van die rugby, Gerhard Burger sal dit doen. Hou jou oë oop vir wanneer die bakleiery op die veld en tussen die toeskouers gaan uitbreek.”
Covid-19: Twee sterftes in SA aangemeld
Die eerste sterftes weens die Covid-19-pandemie is in Suid-Afrika aangeteken.
Vandag se sportnuus
Roger Federer skenk R18 miljoen om hulpbehoewende gesinne in Switserland by te staan.
Boek: Onverskrokke: Bewakers van die veld
“Onverskrokke: Bewakers van die veld” is ’n ideale geskenk vir diegene wat die buitelewe waardeer en graag oor die natuur lees.
Verdagte vas ná Bethal-dubbelmoord
ʼn Verdagte is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn geliefde oudleraar en sy vrou van Bethal in Mpumalanga.
Geen beurtkrag in afsonderingstydperk verwag
Volgens Eskom moes hy sy “filosofie-van-instandhouding-model” uitstel vir die tydperk van afsondering.
Ramaphosa aan weermag: ‘Gaan red lewens’
Ramaphosa het in weermaguniform, as opperbevelvoerder van die SANW, soldate by die Doornkop-weermagbasis in Soweto toegespreek en uitgestuur op die vooraand van die staat van afsondering.
Gedagte vir die dag: Sý woorde in jou mond
Hy het sy hand uitgesteek, my mond aangeraak en vir my gesê: Ek het nou my woorde in jou mond gelê. (Jeremia 1:9)