Italië het Maandag ʼn groot tree geneem om na normaliteit terug te keer toe meeste handelsaktiwiteit en sommige eredienste hervat het.
Lees meerAlles vir Maandag 18 Mei 2020
Covid-19-samevatting: Zambië het glo ook ʼn geneesmiddel, soos Madagaskar
Madagaskar het sy eerste Covid-19-verwante sterfte aangemeld te midde van berigte dat ʼn kruiedrankie Covid-19 kan voorkom en kan genees.
Luister: Griekwagebed – Psalm 81
Kom luister saam na Psalm 81, ‘n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Só gaan SA lughawens voortaan funksioneer
Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het Maandagmiddag tydens ‘n virtuele vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor vervoer ‘n fassinerende blik gebied op hoe lughawens voortaan gaan funksioneer.
Misdaad floreer glo in Krugersdorp sonder gemeenskapspatrollies
Die afwesigheid van patrolliedienste van gemeenskappolisiëringforums (GPF) in Krugersdorp het misdaad glo in dié dorp laat toeneem.
Twee sersante vas oor korrupsie in Kaapstad
Twee polisiesersante van Manenberg-polisiestasie in Kaapstad is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie.
Vermeende diewe op heterdaad betrap by skole
Minstens 130 verdagtes is reeds sedert Maart vanjaar in Gauteng in hegtenis geneem in verband met sake wat met diefstal, vandalisme en brandstigting by skole verband hou.
ToekomsVenster: Maak jy die verskil?
Dit is ʼn daaglikse keuse om geanker te bly. Moenie toelaat dat die lewe, wat onteenseglik voortgaan en gebeur, jou ontwrig nie. Bly naby Hom.
Taakspan voorsien 10 000 voedsame maaltye aan gestremdes
“AfriForum kan nie toelaat dat kinders se ontwikkeling belemmer word weens die ekonomiese impak wat die regering se inperkingsmaatreëls veroorsaak nie.”
Wolkskool op radio: Hoe dink wiskundiges?
Dit is goed om wiskunde te kan doen, maar dit is eintlik veel beter om wiskundig te kan dink. Johan Koekemoer van die VAW verduidelik hoe jy jou kind kan help om meer soos ʼn ware wiskundige te begin dink.
Gemeenskap haal self kind se liggaam uit rioolpyp
Die polisie ontken dat hy geweier het om die liggaam te verwyder, of dit nie kon doen nie.
Skenkings: ‘Pasop vir kansvatter-organisasies’
’n Nieregeringsorganisasie waarsku dat die Covid-19-pandemie die ideale geleentheid vir kansvatters bied om hulle as liefdadigheidsorganisasies voor te doen en sodoende geld vir eie gewin in te samel.
Die wêreld in foto’s – 18 Mei 2020
Só lyk die pro-demokrasie-wetgewers se uitbarstings tydens die vergadering van die wetgewende raad in Hongkong.
Man jaag glo teen meer as 240 km/h
Spoedoortredings in Kaapstad het ten tyde van die afsondering toegeneem weens verkeer wat afgeneem het.
Vakbonde kap na SAL se sakeredders
Die vakbonde het aangebied dat hul lede se salarisse tydelik gesny word om die redery só te help, maar die sakeredders het glo die aanbod verwerp.
Perfekte balans tussen afslaandak en koepee
Volgens Porsche word die eerste aflewerings van die nuwe Porsche 911 Targa later die jaar in Suid-Afrika verwag.
Veel meer kenners moet bevelsraad adviseer oor Covid-19-reaksie
Die Wetenskapakademie van Suid-Afrika sê die Covid-19-pandemie is nie net ʼn mediese krisis nie, maar strek veel verder en gaan dus die insette van meer kenners benodig.
Lesersbrief: Krisisse bied ook geleenthede
Nantes Kelder, koshuisvader van De Goede Hoop–koshuis in Pretoria, het die brief aan Alru Venter geskryf in reaksie op Alru se #JongStemme-meningstuk “Ek dink met angs aan my toekoms”.
Kaapse vullisdepot gesluit weens Covid-19
Volgens die Stad Kaapstad was dit net ’n kwessie van tyd voordat veiligheidsmaatreëls vir die koronavirus ’n invloed op noodsaaklike dienslewering sou hê.
Verskeie polisiestasies weens Covid-19 gesluit
Meer as 370 polisiebeamptes het reeds positief vir Covid-19 getoets.