Kameelperde word gewoonlik 4,5 m lank, maar dié bul staan amper so hoog soos ʼn dubbelverdiepinggebou.
Lees meerAlles vir Vrydag 31 Julie 2020
Weermag keer motordiewe op grens voor
Weermaglede het opgemerk hoe ʼn Toyota-dubbelkajuitbakkie die grensdraad tussen Suid-Afrika en Mosambiek nader.
Motorkapings: Dís wanneer hulle jou kar steel
Die jongste misdaadstatistieke wys wat motorkapers graag teiken en waar hulle toeslaan.
Eskom probeer uit bedrieglike brandstofkontrak loskom
Die verskaffer het na bewering die pryse vir die lewer van brandstofolie onbehoorlik opgestoot.
ToekomsVenster: God roep sondaars tot bekering
Dit is waarom Hy na die wêreld gekom het.
Bloemfontein-man gevang met Transnet-toerusting
Die Valke het afgekom op vervalste Transnet-dokumente en vermeende gesteelde goedere ter waarde van R2 miljoen.
Optog oor hantering van Covid-19 beplan
“Deur die protesoptrede eis ons dat die regering die vryheid en veiligheid van alle Suid-Afrikaners verseker.”
Gevalle van renosterstropery halveer in 2020
“Ons sien uiteindelik resultate.”
Raswetgewing stuit ekonomiese groei
Solidariteit voer aan die Wysigingswetsontwerp op Diensbillikheid is ongrondwetlik en immoreel en kan boonop skade aan die land se ekonomie berokken.
Misdaadstatistieke: Moord, roof, verkragting neem steeds toe
KwaZulu-Natal het die grootste toename in ernstige geweldsmisdade beleef, terwyl Noordwes ʼn aansienlike afname in misdade van dié aard getoon het.
Hoeveel olifante sien jy?
ʼn Foto van ʼn groep olifante laat internetgebruikers stry: hoeveel olifante sien jy?
Die nuuskantoor van so 40 jaar gelede
Geloofwaardigheid is een van die ou waardes wat sal bly staan midde die digitale rewolusie, skryf Freek Robinson.
Die wêreld in foto’s – 31 Julie 2020
Só lyk Indië se innoverende mobiele toetssentrums.
#JongStemme: Watter broer is jy?
Net omdat jy nie iets daadwerklik bereik het nie, beteken dit nie noodwendig dat die wêreld jou iets skuld of jou in die steek gelaat het nie, skryf Lezahne Nel (21), ʼn finalejaarstudent in BA Kommunikasie aan die NWU se Potchefstroomkampus.
Korrupsie en regerende alliansie se onvermoë skep geleentheid vir selfbestuur
Miljarde rand se skenkings en internasionale lenings om die koronavirus-pandemie in Suid-Afrika te beveg het plaaslike Covid-preneurs breed laat glimlag.
Kobus Wiese: ‘Alle lewens is ewe belangrik’
“Alle mense is belangrik. Maak nie saak wat ’n persoon se kleur of taal is nie.”
‘Plaasmoordenaar’ jare later vas: ‘Ons lewe was nooit weer dieselfde’
“Dit het my gewalg om te weet hy was steeds daarbuite, besig om ʼn sorgelose bestaan te voer. Hy het my tante se lewe gesteel, maar hy kon net aangaan met syne.”
Video: Toyota se nuwe Fortuner Epic
Brendon Staniforth het met die Fortuner Epic in die Groenkloof-natuurreservaat gaan ry en vertel wat jy van dié voertuig kan verwag.
Reaksie op misdaadsyfers: ‘SA raak ál meer gewelddadig’
“Die misdaadsyfers dui weereens aan dat die polisie die stryd teen die meeste groot misdade verloor.”
Lexus- en Toyota-eienaars kan Classics 2020 gratis kyk
Die Lexus Classics-konsert verbreek dié naweek die stilte met sy eie nuwe digitale weergawe van die gewilde konsertreeks.